Kreatiewe Aanlyn Bestuurder aangestelWoes is al vir ’n geruime tyd op soek na personeel om te help om die webwerf en die getal gebruikers te laat groei. Dit is met trots dat ons vandag kan aankondig dat Carol Williams aangestel is as Kreatiewe Aanlyn Bestuurder.
Hoe laai ek musiek op Woes?Vandat die Musiek-&-Liriek-afdeling op www.woes.co.za die lig gesien het, het al hoe meer mense daarvan begin gebruik maak.
“Die kwaliteit van inskrywings vir die kortverhale afdeling is van uitstaande gehalte”, dit is die woorde van Suzanne Prinsloo, bemarkingsbestuurder van LAPA Uitgewers.



Premium+ Fokus

Losves Losves


Die tuiste van 'n rustelose siel, partymale effens deurmekaar en confused, meestal heeltemal so. My 'gedigte' skrywery het op universiteit begin nadat 'n goeie vriendin...




Bydrae Totale

Wat Woes bied

  • Publisering van Illustreerders se werke vir Afrikaanse Jeugverhale
  • Publisering van Musiek (in MP3 formaat) & Lirieke
  • Publisering van skryfwerk
    • Gedigte
    • Kortverhale
    • Artikels
    • Jeugverhale
    • Rubrieke
    • Resensies
    • Lirieke & Musiek
  • Nuusbriewe omtrent gebeure/inligting wat eg Afrikaans is
  • Bring u in kontak met bydraers om gepubliseerde werke aan te koop direk van die bydraers
  • Kompetisies met groot pryse op die spel met borge soos ATKV ens.

en vele meer...


Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar