| Kwelvrae | Wat is Woes? | Adverteer | Publiseer jou skryfwerk | Registreer | Teken In





Woes Borge

Woes word deur die volgende besighede ondersteun

Hierdie maatskappye ondersteun Woes deur hulle dienste tot my beskikking te stel. Ek wil hulle dank vir hulle ondersteuning en vertroue in Woes as 'n plek waar Afrikaans kan leef en groei.

As jy dink dat jou maatskappy voordeel sal trek deur 'n Woes borg te word kan jy gerus kontak vir meer inligting oor blootstelling wat jy as 'n borg sal ontvang. Ek kan bereik word by Web@woes.co.za

As ek Pretoria besoek gaan ek hier tuis:

- Kliek hier om hulle te besoek

As ek vakansie gaan rus ek hier:

- Kliek hier om hulle te besoek

Vir foto's vir die pers of spesiale Woes geleenthede gebruik ek altyd vir:

- Kliek hier om hulle te besoek

Ek het tans die volgende behoeftes en is opsoek na maatskappye wat my hierin kan help:

  • Lugversorging vir my kantoor. Ek het een 10,000 BTU eenheid en een 16,000 BTU eenheid nodig.
  • Petrol vir my voertuig. Ek gebruik tans R2000 se petrol per maand.
  • Rekenaar skerms vir my rekenaar. Ek het twee 24" skerms nodig.
  • 'n Sagteware maatskappy wat spesialiseer in PHP, MySQL ontwikkeling om te help om Woes nog verder te laat groei.
  • As jy dink dat jou borgskap waarde aan jou maatskappy of produk kan voeg en ook aan Woes kan jy my gerus kontak by web@woes.co.za