Kontak
Nuut! Ruilhandel advertensies
Het jy ‘n produk of diens om te adverteer maar wil nie geld spandeer om dit te bemark nie?
Ruil jou diens of produk vir advertensie spasie, dit is baie meer vriendeliker teenoor jou kontantvloei maar dit kos ook minder op die einde van die dag.
As jy dink jou produk of diens sal verkoop op Woes.co.za of enige van die ander suster webwerwe, Soek-Afrikaans.co.za of Grapgat.co.za, kontak my gerus sodat ons kan onderhandel.
Wie en hoeveel mense bereik jy?
Woes.co.za ontvang tans tussen 55,000 en 65,000 besoeke per maand en daar word amper 'n half miljoen bladsye gelees. 90% van besoekers is uit Suid Afrika afkomstig en die gemiddelde ouderdom is 34 met 40% in Gauteng en 23% in die Wes-Kaap.
Die webwerwe se hoof besoek tye is tydens werksure en gebruikers spandeer gemiddeld 11 minute per besoek.
Standaard advertensie opsies
Banier advertensies
Die volgende groottes is beskikbaar:
120 x 120 button
220 x 220 conten block
120 x 600 Skyscraper
Nuusbrief advertensies
‘n Banier van 300 x 100 pixels bo aan die nuusbrief is beskikbaar elke week. Die nuusbrief word na 3,000 intekenaars gestuur.
Pakkette
Advertensie veldtogte word in pakkette verkoop sodat jy blootstelling kry op Woes.co.za, Soek-Afrikaans.co.za en Grapgat.co.za om soveel moontlik mense te bereik.
Kontak my om jou advertensie behoeftes te bespreek.
Epos: web @ woes.co.za - Tik asseblief adres self in epos. Ek probeer gemorspos vermy.
Posadres
Posbus 11187
Riverwalk
2538
|