BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?
Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.
Meer inligting oor hierdie boek
|
Portrette
drabmol
15 sketse en kortverhale
Meer inligting oor hierdie boek
|
Bloeisels
vickus prinsloo
n Reis deur die hart - waar emosies verskeurend meewerk op die gemoed en die oop wonde van liefde agterlaat.
Meer inligting oor hierdie boek
|
Agter Geslote Deure
Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak?
Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe?
Waar sal alles eindig?
Hierdie is sy lewensverklaring.
Meer inligting oor hierdie boek
|
Die Besoeking
Kobus van Eden
DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'
Meer inligting oor hierdie boek
|
Arhoma Gedigte
Aná Niem
R 70.00
Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.
Meer inligting oor hierdie boek
|
Weerkaatsing van my hart
Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed;
en dan ...
gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.
Meer inligting oor hierdie boek
|
Die avonture van Massimo, die perdjie
Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.
Meer inligting oor hierdie boek
|
Straat Brakke en ander verse
Robelle
Lekker lees stories oor diere, liefde die lewe en humor.
Meer inligting oor hierdie boek
|
Katarsis
tribalmoon
Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.
Meer inligting oor hierdie boek
|