Titel: EIENAARDIGE AARDIGEAFRIKANER
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Inligting oor AardigeAfrikaner
Ek wou al van ek leer lees het ook skryf. Op skool...
Titel: TOTWEDERSIENS
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
2016-02-13
. . . . hoekom sal Willem Gous summier
www.woes.co.za
toemaak en 'delete'? ....
Titel: CHRISTIANISME
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
DENOMINASIE is 'n organiseerde aggregaat (gesamentlike geheel) van aanbiddingssentrums in die openbaar vir gemeentes van...
Titel: BESTE RAAD OOIT GELEES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Henk Strydom stuur hierdie praatjie;
ek weet nie wie die outeur is nie,
maar ek...
Titel: Nogsteeds
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Luister na die veraf gekoggel van gister se geeste
Hulle roep vanuit grafte en loopgrawe...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.