Titel: ń Gebedjie vir Anze
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
Namens myself en seker ieder en elke woesteling, vriend en vriendin, wil ek graag vandag...
Titel: Uiteindelik
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
"At last" het ek 'n ordentlike sleutelbord onder my vingers om mee te kan tik...
Titel: VERJAARSDAGGROET 2016
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Dag-ook, alle vriende, bekendes en onbekendes,
ek en Dietrich wil julle alles van...
Titel: My Swanesang op Woes (Afskeid)
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12
Op my profielblad staan op hierdie oomblik: Lid vir 8 jaar 3 maande 4 weke...
Titel: VANDAE IN WOORDE
Projek: NUWE
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 01 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Askies, ouens, maar ek het versuim om die woorde van die week te maak!
Hier...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe