Titel: Afskeidskeurspel
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 15
Vir al my Woes vriende/vriendinne
Kom kry jou sit langs my bosveldvuur se vlamdans;
luister...
Titel: naamlose nommer (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
my veglustige kloue kerf diep
verby die klaaglied van jou rukkende siel
so ver en...
Titel: SKEMERAAND OOR JONKERSHOEK - Viooltjie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
o helder, helder water
o groenste, groenste blaar
kyk hoe lê die lelieblom
so skoon...
Titel: Onthou - Magda de Korte
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
die hout knetter gesellig in die vuur
stuur 'n warm gevoel deur my
van opgewondenheid...
Titel: Die wolke lyk soos 'n wattekombers - Magda de Korte
Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
die wolkies lyk soos 'n wattekombers
spierwit, lig en sag
so rein en ongeskonde
op...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae