Resensie Argief

Titel: KRUISWEG, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In elke rooms-katoliese kerk is die „Pad van Lyding” van die Heer afgebeeld. Dit is...




Titel: DIE MEDIKUS, film en boek

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die oumense, veral die onderwysers, het altyd gesê dat mens éérs die boek moet lees...




Titel: RUTH LEUWERIK – 1924 tot 2016

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ruth Leuwerik (geb. Leeuwerik) *23e. April 1924 – †12e. Januarie 2016

Die Nederlanders het, so...




Titel: HET EK TWEE VISSIES, VYF BROODJIES?

Projek: PROJEK – LIEFDE (2015-12-09 tot 2016-01-05)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Soos ons in Matheus 14 lees, waar Jesus die skare gevoed het met vyf broodjies...




Titel: OOR MENSE EN PERDE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 19 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Gewoonlik verskyn die duitse weergawe van 'n buitelandse boek of film drie of hoog­stens ses...






Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar