Artikels

Titel: Mure
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die ding van mure om mens bou…
Jy laat niemand in nie.
Maar jy laat niemand uit nie .


( 09/06/2011 20h04 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wragtag
waarder as waar ...
7 jaar 5 maande 1 week 3 dae 16 ure oud


Mure
Lyk my ek en jy is op dieselfde plek:
mure wat mense uit hou
mure wat ons in hou....
ek verstaan hierdie paar woorde so goed....
8 jaar 1 dag 7 ure oud


Mure...?
Ek het ook een:
Bedags kook ek op hom
Snags maak hy my warm
Innie oggend hang ek hom in die Soetdoring op
"Wat is dit?"
My stoof!

Ek kan met hom maak wat ek wil.
8 jaar 3 maande 1 week 5 dae 18 ure oud


Skerp
Baie skerp! Dit is dalk wyser om i.p.v. mure eerder die snoeiskêr in te span en iewers eendag sal die einas wat baie naby aan die stam was uiteindelik uitgroei of gesnoei word.
8 jaar 3 maande 1 week 6 dae 17 ure oud


....
Daar is soms niemand om uit te laat gaan nie! ;-)
8 jaar 3 maande 1 week 6 dae 18 ure oud


Mure
"sometimes I ask why I'm waiting
but my walls have nothing to say..."
Veelseggende paar woorde.(joune)
8 jaar 3 maande 1 week 6 dae 20 ure oud



tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar