Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nie H3808 maak H5375 MY H853 NAAM H8034 יהוה אלהימ H3068 H430 totniet H7723 want H3588 הוהי H3068 (sal) nie H3808 ongestraf H5352 enigiemand H853 wat H834 maak H5375 MY H853 NAAM H8034 totniet. H7723 Onthou H2142 MY H853 sabbat H7676 dag, H3117 qodesh. H6942 [Eksodus 20:7-8]

יהוה אלהימ = YaHoVaH ELOHIM



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

AardigeAfrikaner
AardigeAfrikaner is my grootste kritikus, hier op www.woes.co.za waar elkeen sy eie storie mag vertel.

Ek en AardigeAfrikaner het al ‘n ver pad geloop en baie aspekte oor baie onderwerpe ontleed en analiseer en duidelikheid ontdek. Dit is juis AardigeAfrikaner se knaende vrae wat maak dat ek nie my eie opinie verkondig nie, maar korreksies van disinformasie, veral kerkbybelvertalingsbedrog.

AardigeAfrikaner skryf: “Dit raak al hoe meer duidelik dat jy jou geensins aan die samelewing se norme en standaarde steur nie, gladnie omgee oor jou medemens (veral Christene en mense met meer swart bloed as jy) se gevoelens nie, jou doenig hou met ekstreme onderwerpe en geen gewetenswroegings daaroor het nie.”

My respons: AardigeAfrikaner, jy is korrek, ek mag nie my steur aan die norme en die standaarde van die wêreld nie, want die wêreld loop agter die dier (homo sapiens) aan en aanbid die draak, en dit is Satan, in hulle sewe godsdienste, volgens Openbaring 13, wat die eindtyd van die eras, waarin ons leef, beskryf, en die Bevel uit die Hemel is juis om nie deel te neem aan hierdie valse doktrines nie en “Gaan uit haar uit my volk” is ‘n opdrag wat nie ignoreer mag word nie, want indien jy dit ignoreer, sal die plae, en dit is radio-aktiwiteit van kernkrag jou teister. Lees weer die nagmerrie oor die uur van beproewing:
http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/openbaring-en-die-uur-1320325997

Dit is juis my omgee vir Christene, dat ek in ons eie taal, hier op die taalspreekforum van ons eie mense, probeer om die erns van die saak oor verkeerde name van aanbidding en geloofdisinformasie bespreek en gesamentlik ontleed.

Mense met meer swart bloed as ek, is volgens die wetenskap ‘homo sapiens’ en aan hulle, “die ander nasies” is die leër van die hemel gegee om te aanbid, en hulle is dus nie in my poging ingesluit nie, want dit was die opdrag uit die hemel: “Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Yisrael.” [Matthéüs 15:24]

Ek begryp nie enige aspek van die Bybel as “ekstreme onderwerpe “ nie. Inteendeel ons kan slegs leef en oorleef van elke woord, nie net die versameling teksies wat die kerk oor en oor ‘ad nauseum’ herhaal en herhaal en herhaal nie. Ek het “geen gewetenswroegings daaroor nie.” . . . want ek doen die regte ding, en nie die verkeerde ding nie!

Jy beledig my: “Verder probeer jy mense met oulike woordjies oorreed om "vriende" van jou te word sodat jy hulle kan gebruik om jou selfsugtige saak, om mense se godsdiens te gebruik om jouself deur middel van jou ras en geloof te verhoog in aansien, te ondersteun.” . . . en ek sal jou nie daarop antwoord nie, behalwe dat ek trots is op my ras en ek word nie verhoog in aansien nie, want niemand weet wie ek is en waar ek woon en hoe ek lyk nie, want dit is onbelangrik. Dit is jy wat jou persoon hier uitbeeld met fotos en persoonlike dinge ontbloot en ek dink dis dalk jy wat aansien soek en as jy nie van die Blanke Ras is nie, kan ek verstaan hoekom jy so teen my ras betoog en ek herhaal weer dat die Blanke geen ander ras haat nie, maar dis die ander rasse wat die Blanke haat juis omdat hy nie wil verbaster nie.!

Jy is pedanties: “Probeer die volgende sin verstaan asseblief: Hierdie is 'n "kreatiewe platform vir Afrikaans" en jou "artikel" is eintlik 'n geroggel in semi Hebreeus. Die enigste teken wat jy van kreatiwiteit toon is hoe "kreatief" jy met ander mense se godsdiens omgaan.”

My respons: www.woes.co.za is ‘n oop forum, en dit is wonderlik, want dit gee vir jou en ons almal, die geleentheid om alles aspekte in ons taal aan te spreek en jy gebruik net so graag ander taal, soos Engels, om jou sê te sê, so wie gee jou die reg om my in te perk? Die rede hoekom ek my mede Afrikaner waarsku teen godsdiens is omdat die Hemel sê: “Jy mag die gode nie dien nie”, maar gaan lees dit en dink daaroor na en sommer ook oor die Naam wat tot niet gemaak is deur die godsdiens van die kerkbybelvertalings en ook sommer oor die Sabbat van YHVH wat die kerk na Sondag ter ere van die songod aan die hele wêreld verkondig.

Jy is weer beledigend: “Klinies gesproke noem mens mense soos jy sosiopate en in die algemene spreektaal noem mens julle psigopate. Die tipe "godsdiens" of eerder "genediens" wat jy beoefen trek psigopate soos mis brommers trek.” . . . maar ek dink, jy moet maar self in die spieël gaan kyk en na jou oë kyk en dan binne jou brein sien wat in die geheim aangaan. Net jy kan jouself eerlik analiseer. Ek het telkemale bevestig dat ek nie godsdiens beoefen nie, maar jy kan dit nie snap nie. Lees weer die 2e Gebod, totdat jy sien wat daar staan, en sommer ook oor die rasse: “sondes van vader . . .derde geslag” en dan sal jy sien hoekom Yisrael oor en oor gewaarsku is om nie met die ander nasies te verswaer nie. As jy aangetrokke voel tot ander spesies, is die sosiopatie en psigopatie in jou aanwesig en het jy ernstig dringend hulp nodig.

Jy braak nog verder gal: “Kom by, jy maak die lewe onaangenaam vir goeie mense met die twak wat jy verkoop asof dit waarheid is. Dis eintlik jammer dat jy nie die vermoeë tot empatie het nie want jy het 'n goeie analitiese brein wat gemors word op kaf wat vir niemand enige voordeel inhou nie.”

My respons: Die wêreld se ‘goeie mens’ is eerlik in hulle optrede en bedoelings, maar hulle is mislei en verlei met die ‘twak wat die kerk en die godsdiens’ verkoop en jy het die volste reg om enigiets wat ek skryf as twak, uit te wys en ek sal apologie aanteken, maar tot nou het die twak van jou gekom, want al my aanhalings kom uit die Skrif uit of ander bronne wat ek dan kwoteer, maar jy gooi net klippe in die boos en hoop jy tref iets. . . . en jy maak dit onaangenaam omdat jy jou stellings nie kwalifiseer nie, want dit is subjektiewe emosionele distorsie en verwardheid. “Wie opreg wandel, sal gehelp word; maar hy wat verward is, wat die twee paaie betref, sal meteens val.” [Spreuke 28:18]

Jy skryf: Ek hoop jy ontwikkel een of ander tyd 'n gewete sodat jy ook gered kan word van die ewige verderf waarheen jy soos 'n sneltrein oppad is. Jou tipe gene is die "saad" waarvan die samelewing ontslae moet raak om werklik vrede en geregtigheid te kan bewerkstellig. Julle tyd is min.”

Mar 7:21 Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, . . . . .
8 jaar 6 maande 2 weke 2 dae 19 ure oud


die oplossing is maklik
weet jy wat is jou probleem? Jy is soos, miljoene Christene so mislei oor geloof, genade en liefde en hoop, dat jy net nie kan snap, dat redding en verlossing maklik en eenvoudig is nie en jy moet net 'n besluit neem, maar nee, jy wil binne Babilon bly want dominee stel jou so gerus dat almal hemel toe gaan, sonder enige voorwaarde, en nou dat jy ontdek het dat dit alles leuens is, nou reageer jy soos 'n versteurde.

Kom tot bekering; glo en onderhou en bewaar en doen die Gebooie, en laat jou doop en al jou bekommernis sal dadelik verdwyn en jy sal vry wees van die onrein geeste wat in die kerk is en mense so pla.

Lees weer die opdrag: Bekeer jou en laat jou doop, en gaan uit haar (Babilon) uit.

As jy die merke gekry het, as jy oortree het, sal die doop jou red en jou skoon was van al die goeters wat jou bekommer.

waarvan die teëbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as ‘n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ‘n bede tot YHVH ELOHIM om ‘n goeie gewete—deur die opstanding van Yahshua Mashiach wat heengegaan het na die hemel en aan die regterhand van YHVH ELOHIM is, terwyl engele en magte en kragte aan Hom onderwerp is. [1 Petrus 3:21-22]
8 jaar 6 maande 2 weke 4 dae 6 ure oud


Dit raak al hoe meer duidelik
dat jy jou geensins aan die samelewing se norme en standaarde steur nie, gladnie omgee oor jou medemens (veral Christene en mense met meer swart bloed as jy) se gevoelens nie, jou doenig hou met ekstreme onderwerpe en geen gewetenswroegings daaroor het nie.

Verder probeer jy mense met oulike woordjies oorreed om "vriende" van jou te word sodat jy hulle kan gebruik om jou selfsugtige saak, om mense se godsdiens te gebruik om jouself deur middel van jou ras en geloof te verhoog in aansien, te ondersteun.

Probeer die volgende sin verstaan asseblief:

Hierdie is 'n "kreatiewe platform vir Afrikaans" en jou "artikel" is eintlik 'n geroggel in semi Hebreeus. Die enigste teken wat jy van kreatiwiteit toon is hoe "kreatief" jy met ander mense se godsdiens omgaan.

Klinies gesproke noem mens mense soos jy sosiopate en in die algemene spreektaal noem mens julle psigopate. Die tipe "godsdiens" of eerder "genediens" wat jy beoefen trek psigopate soos mis brommers trek.

Kom by, jy maak die lewe onaangenaam vir goeie mense met die twak wat jy verkoop asof dit waarheid is. Dis eintlik jammer dat jy nie die vermoeë tot empatie het nie want jy het 'n goeie analitiese brein wat gemors word op kaf wat vir niemand enige voordeel inhou nie.

Ek hoop jy ontwikkel een of ander tyd 'n gewete sodat jy ook gered kan word van die ewige verderf waarheen jy soos 'n sneltrein oppad is. Jou tipe gene is die "saad" waarvan die samelewing ontslae moet raak om werklik vrede en geregtigheid te kan bewerkstellig. Julle tyd is min.
8 jaar 6 maande 2 weke 4 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar