Artikels

Titel: VVV
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

VREEMDE VLIEËNDE VOORWERPE

Dit bestaan, en is dikwels gerapporteer as hulle gesien is. Ek en my vrou en ‘n vriend en vriendin het dit een aand self in Pretoria gesien en kort daarna was etlike koerantberigte daaroor geplaas deur ander mense wat dit ook gesien het. Dit was circa 1967/68.

Hierdie geeswesens wat elohim [H430] in die Bybel genoem word in meer as 2601 gevalle.

Pertinent word hulle in die Nuwe Testament beskryf:

Efs 6:12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.

[Matthéüs 8:16] En toe dit aand geword het, het hulle baie na Hom gebring, wat van duiwels besete was; en Hy het die geeste met ‘n woord uitgedrywe; en almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak,

[Lukas 8:2] ook sekere vroue wat genees was van bose geeste en siektes: Maria wat Magdaléna genoem word, uit wie sewe duiwels uitgegaan het,

[1 Timótheüs 4:1] Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang

[Openbaring 16:14] Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God.

[Openbaring 18:2] En hy het met ‘n groot stem kragtig uitgeroep en gesê: Geval, geval het die groot Babilon, en dit het geword ‘n woonplek van duiwels en ‘n versamelplek van allerhande onreine geeste en ‘n versamelplek van allerhande onreine en haatlike voëls,



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

BESOEKTYD
Jacques
Onderwerp: Indien jy hulle weer sien
WESKOPPIES HOSPITAL. Phone: 012 319 9500

Wat is jou saal of kamernommer, dan stuur ek vir jou blomme en 'n gou gesondword kaartjie.

sterke pel.
7 jaar 9 maande 1 week 5 dae 11 ure oud


Indien jy hulle weer sien
WESKOPPIES HOSPITAL. Phone: 012 319 9500
7 jaar 9 maande 1 week 5 dae 13 ure oud


wat is wie
Eers vertel jy ons die vreemde vlieniers is die Elohim en dan haal jy 'n klomp skriffies aan oor duiwels/bose geeste. So wie en wat is hulle dan nou eintlik volgens jou, die Elohim wat in die wolke baljaar of bose geeste wat in mense woon?

hemelbewoners is kollektief by die naam in die Bybel as 'elohim' en dit beteken 'magtiges' en hulle is in verskillende ordes soos aartsengele, engele, gerubs, wesens, diere, ens.

hemelbewoners is almal gees maar kan vergestalt in die medium soos die son-energie as ektoplasma wat dan aan ons visueel kan verskyn en word gewoonlik as spoke of wandelende geeste verskyn.

hemelbewoners is net manlik maar kan voortplant, maar het 'n ander chromosme DNA as aardbewoners en juis die feit dat die twee vermeng het, het die dood in die DNA van die adamras veroorsaak.

verder het hierdie elohim, of geeste, ook met diere deurmekaar geraak voor die vloed en vandaar die dinosaurusse et al.

omdat hulle geeste is, kan hulle in mense ingaan, want hulle kan deur materie beweeg

soms speel hulle 'games' met mense veral as die ASTRALE LIGGAAM wat die liggaam kan verlaat en dan terug kom en die ervaring in die kandidaad se brein laat as werklik

hulle kan ook 'n ander persoonlikheid veroorsaak in mense se breine en dan ontstaan skisofrenie

hulle kan ook siektes en selfs verlamming of ander defekte veroorsaak en dan op die regte tyd weer dit laat verdwyn en dan het hierdie mense kamstig deur pastoor se wonderwerk herstel

hulle kan ook goelary veroorsaak waar hulle mense teister net om hulle skrik en vrees aan te jaag

hulle is betrokke by elke mens op aarde om die persoon te kry om een of ander sonde te doen om almal saam deur vuur te laat verdelg, maar self kan hulle nie sterf nie en het geen fisiese ervaring nie, net die gewete.

omdat hulle magtig is en kan beweeg deur materie en die ruimte, word hulle boodskappers genoem want hulle beweeg nie in tyd soos ons nie; hulle beweeg in verplasing net soos 'n elektron in 'n elektriese draad: al is die draad om die aarde, sodra die skakelaar aanskakel is die elektrisiteit onmiddellik in die gloeilamp wat brand; daar is geen tydsverloop nie

hulle kan as vroue vorm aanneem en veral wat seks betref en staan dan bekend as SUCCUBUS en as MANS danis hulle INCUBUS.

hulle kan selfs as duisende in mense lewe


slaan gerus al die tekse oor duiwels of geeste of spoke na in die Bybel en jy sal verbaas wees wat hulle alles kan doen

hulle woon in wetgewende plekke soos aanbiddingshuise en parlemente en verkies mense wat aangetrokke is tot geweld soos sport en polisie en soldate

hulle mag nooit as spook ooit voete wys nie want hulle mag nie loop op die aarde nie. Spoke beweeg altyd as geluidlose gedaante wat sweef

as iemand met hulle kommunikeer word dit SPIRITISME genoem en as die persoon as medium optree namens iemand anders is dit SPIRITUALISME

geeste werk deur die mediums of ook bekend as die media, en darom is dit onmoontik vir politici en teoloe en koerantmedia om ooit 100% die waarheid te praat of te skryf

geeste mag mense teister net tot op die persoon se intellektuewle vermoe en dan sal die elohim of engele van YHVH hulle keer om verder te gaan, mits die persoon dit vra om toegelaat te word en dit is waar selfmoord en sulke wanaanpassings gebeur

geen gees mag jou wil bo jou eie wilsbesluit misbruik nie, mits jy dit toelaat, en dit is die gevaar in godsdiens en politiek, waar mense kollektiedf deur massaa of groep in die strik trap: daarom werk godsdiens op groepstegniek en politiek as partytegniek, want sodra jy by een groep of party aansluit, verkrag jy jou eie wilsbesluit en konformeer by die groep wat onder die beher van groepe is en daarom word aanbiders gewaarsku om nooit in die openbaar te bid nie en daarom het die MESSIAS nooit ooit in die openbaar gebid nie en was altyd in afsondering in SY TUIN en daarom is ons aangese om in die binnekamer in die geheim te bid en openbare bidders het alreeds hulle loon weg.

lekker plekke vir geeste is begrafnisse waar hulle mense emosioneel onkant vang en dan manipuleer en dit is daar war die groot leuen oor die LEWE NA DOOD verkondig word en darom het MESSIAS mense verbied om begrafnis te hou en gese "Laat die dooies die dooies begrawe en HY bedoel die godsdiensplekke soos kerke en sinagoges en moskees ens.

nou ja wat wil jy nog weet?
JAMMER VIR TIKFOUTE EK HET SOMMER DIREK INGETIK EN NIE WEER DEURGELEES NIE

groetnis

7 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 12 ure oud


BTW
Ek het ook al vlieende goeters gesien wat nie deur mense gemaak was nie en ook iemand wat nie 'n mens was nie. Noudat ek hulle gesien het is hulle nie meer vreemd nie. Nou is hulle BVV's: Bekende Vlieende Voorwerpe.
7 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 4 ure oud


?
Eers vertel jy ons die vreemde vlieniers is die Elohim en dan haal jy 'n klomp skriffies aan oor duiwels/bose geeste. So wie en wat is hulle dan nou eintlik volgens jou, die Elohim wat in die wolke baljaar of bose geeste wat in mense woon?
7 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar