Artikels

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar word daagliks talle gedigte, artikels, rubrieke, gorrelstukke ensovoorts geplaas. Soos julle weet, verskyn die nuutste werke onder ‘n skakel getiteld, “Alle nuutste bydraes”. Talle Woes-lede lees ‘n groot gedeelte daarvan, maar in die geval dat een digter byvoorbeeld ses of sewe gedigte plaas, gaan daar iets verlore in die proses.

Hierdie spesifieke digter se werke gaan nie almal gelees word nie, want die algemene leser bleep later oor ‘n naam as hy/sy sien dis nóg ‘n werk van hierdie persoon, hoe goed die gedigte ookal is. Die algemene tendens is dat mense wat die blad besoek, soek na verskeidenheid.

Wenk: Stuur eerder een of twee gedigte per dag in en verseker dat die verkeer na jou werke toeneem, deurdat meer lesers meer van jou werke sal lees.

 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ja, ek sien. . .
'n Fout in sy kop!
7 jaar 11 maande 4 weke 19 ure oud


Ra-ta-ta-ta-taaaa . . .
Sien ek wanneer iemand 'n string goed plaas.
Ek vermy daardie skrywer se werke vir ewig.
Want
Ek sien 'n fout!
7 jaar 11 maande 4 weke 19 ure oud


Carol
Jy is so reg in die kol hier, vriendin.
8 jaar 2 dae 15 ure oud


Minder
Ek stem heelhartig saam!
8 jaar 14 ure oud


minder of meer
Ek stem!
8 jaar 1 dag 4 ure oud


Minder is meer
Ek dink dis 'n goeie wenk -- vergroot jou blootstelling oor 'n langer tydperk.
8 jaar 1 dag 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Voedsel vir die Siel

    deur Snuffelgids

    Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar