Artikels

Titel: Kleur
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wie het besluit blare is "groen", die lug is "blou" en die brandweerwa is "rooi"? Moes kleure nie meer praktiese name gehad het nie? Soos aalba, balba, calba, dalba, ealba, falba en so aan vir "blou", "groen", "bruin", "rooi", "geel", "pers" tot by zalba vir "wit" (wat al die kleure insluit).

"Terwyl die dalda-bors suikerbekkie op die calba tak vrolik sing, kontrasteer die zalba lig van die son die balba blare baie mooi teen die aalba lug daar agter."

Huh?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Smile.
Nogal iets om oor te wonder (waar kleurname vandaan kom)
Oulik.
7 jaar 1 maand 3 weke 6 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar