Artikels

Bladsye:
Titel: Doodsberig
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is met leedwese dat ek vanaand moet berig dat Steyn Stenekamp, ook meer bekend op Woes as Vesting, op sy plaas vermoor is.
My hart gaan uit na Bets en sy
Kinders.
Net God weet hoekom Hy dit toelaat dat 'n siel vol deernis soos wat Vesting vir almal gehad het, aan die hand van geweld moes sterf.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vesting...
So, sooo verskriklik geskok en jammer!! Vesting was 'n ware skrywersvriend hier op Woes en ek het groot bewondering vir sy werk gehad... My hart en gebede gaan aan sy familie... Dis nie God wat doodmaak nie, dis die Satan wat "slag en steel en verwoes"....
2 jaar 10 maande 5 dae 1 uur oud


Doodsberig
Ai Zym dit is tragies! Ons dink aan Vesting se familie en bid hulle sterkte toe xxx
2 jaar 10 maande 1 week 2 dae 14 ure oud


Ano
Vesting
Dit is baie jammer om hiervan te hoor. Troos en gebede vir Vesting se familie en vriende. xx
2 jaar 10 maande 1 week 3 dae 23 ure oud


Vesting
So jammer, soos die Bybel leer: baie regverdiges sal sterf.

So onnodig en waar en hoe gaan alles eindig?

Vesting was een van die ouens hier op Woes vir wie ek 'n diep bewondering gehad het.

Ek dra sy familie op, 'n baie moelike tyd vir hulle!
2 jaar 10 maande 1 week 6 dae 4 ure oud


Vesting
Ai, ai nog 'n sinnelose moord! So hartseer - jammer
2 jaar 10 maande 1 week 6 dae 5 ure oud


Vesting
Agge neeee tog! Net God alleen kan hulle hier deur dra en vertroos en genees. Ek dra die gesin tot by Sy troon.
2 jaar 10 maande 1 week 6 dae 21 ure oud


Vesting
My hart is stukkend, Vesting sal baie gemis word. Sterkte aan Bets.
2 jaar 10 maande 2 weke 4 ure oud


agge ,nee
Ek is baie jammer om die nuus te verneem. Sterkte aan al sy familie en vriende. Ek hoop van harte die moordenaars word vasgetrek. Dis net jammer dit kan nie sy lewe aan kom teruggee nie.
2 jaar 10 maande 2 weke 4 ure oud


*
Ai ...
Innige medelye met sy naasbestaandes en geliefdes.

Baie jammer om te hoor ... ai ...
2 jaar 10 maande 2 weke 4 ure oud


die weervoorspelling
dis is skokkend....
soveel mense word vermoor in in ons land.....meestal vir bitter min.....
dis sad.
en erger as baie van die oorloe wat in Afrika aangaan.....

Jammer om te hoor....
Medelye.
2 jaar 10 maande 2 weke 5 ure oud


moord
So eis hierdie nasionale volksmoord wat op ons an die gang is nog n slagoffer
2 jaar 10 maande 2 weke 9 ure oud


Moord
AG NEE! Baie, baie jammer om dit te hoor . . . :(
2 jaar 10 maande 2 weke 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Maanvrug

    deur Maangodin

    Die, nou al berugte, eerste erotiese Afrikaanse roman.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar