Weergawe: 1
Aantal woorde: 929
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 05 Dec 2015
5:21 AM 2015-12-05
RSG BRÊKFIS MET DERRICH
Johan Rademan Indoktrinasie-Sein
wat is die 'mandela-nalatenskap' in Suid Afrika na 21 jaar?
my respons
. . . . ek is so 'n groot 'FAN' van Renske Jacobs,
(se stem en intelligensie)
en ek wil haar net gesondheid, vreugde, sukses
en 'n wonderlike gesinsverband
toewens met haar geboortejaardag;
ek is seker haar ouers sal baie trots op haar wees.
. . . . wat my hart seer maak is om te hoor,
dat sy 'n mandela-skande op haar bors dra!
in my opinie:
Mandela se nalatenskap is niks goeds nie,
en as daar iets goeds is,
sal ek dit waardeer as u my kan laat weet?
''Ons het Madiba se nalatenskap klaar vergeet'' - Zelda la Grange
Zelda la Grange beweer dat Nelson Mandela,
respek as nalatenskap in Suid Afrika is,
en hier wil ek direk met haar verskil.
Ek is geleer dat respek bestaan uit tien klipwet-normes:
1 - respek vir die Almagtige Bron van Energie
2 - respek vir die nasies stamme tale en volke
3 - respek vir die Naam van die Almagtige se Seun,
ons Blankes se vader
4 - respek vir die Dag vir Blanke Gesinsdag
5 - respek vir my Moeder en my Pa en ons Vader in die hemel
6 - respek vir lewe
7 - respek vir saad van alle soorte
8 - respek vir eiendom
9 - respek vir eerlikheid
10 - respek vir ander se voorspoed en welstand
maar wat het Nelson Mandela vir Suid Afrikaners nagelaat?
die respek van sy GRONDWET
1 - geen respek vir die Almagtige nie,
want die Grondwet erken alle Gode,
en het die Klipwet abrogeer;
2 - geen respek vir nasies nie,
want ONTUG en SODOMIE is nou gewettig,
die Afrikaanse Taal word oral uitgeskop,
die Verbond word nie erken nie
die Kultuur van die Blanke word vertrap
3 - geen respek vir die MESSIAS nie
en eer die Bose Voorvadergeeste van Duiwels
4 - geen respek vir die SABBAT nie,
en erken die aanbiddingsdag Sondag van Lucifer
5 - geen respek vir die huwelik nie,
en almal noem Mandela VADER = MADIBA
6 - geen respek vir lewe nie
en het selfs ABORSIE gewettig
7 - geen respek vir die SAAD nie
en selfs SODOMIE is nou wettig
8 - geen respek vir eiendom nie,
want die ANC het blykbaar 7000 miljard Rand gesteel,
en niemand verroer 'n vinger om iets daaromtrent te doen nie,
m.a.w. almal keur dit goed en die armes is werkloos en honger;
9 - geen respek vir eerlikheid nie,
want niemand kan meer vertrou word nie
10 - geen respek vir eindom nie
en selfs plase word geplunder
Nou vra ek vir Renske Jacobs:
"Renske, hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Derrich Gardner:
"Derrich, hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Johan Rademan:
"Johan, hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Amore Bekker:
"Amore hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Magdaleen Kruger:
"Magdaleen hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Phil Loots:
"Phil hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Ian Wessels:
"Ian hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Melissa Tighy:
"hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Cobus Bester :
"Cobus hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Gustav Gous:
"Gustav hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Lynette Francis:
"Lynette hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Fritz Klaaste:
"Fritz hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Andre Duvenahage:
"Andre hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Amanda Gous:
"Amanda hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Dianne Kohler-Barnard:
"Dianne hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
Nou vra ek vir Helen Zille:
"Helen hoekom eer jy Nelson Mandela?"
. . . . my epos is info3429@gmail.com
. . . . die rede hoekom ek hierdie vraag aan julle stel is:
Ek wil 'n baie eenvoudige stuk 'essay' skryf oor APARTHEID,
en omdat Nelson Mandela,
en ek vermoed julle hierbo,
is almal APARTHEID-HATERS,
en vermoedelik NELSON MANDELA-LIEFHEBBERS,
sal ek werklik u eerlike insette baie hoog waardeer,
want ek respekteer elkeen van julle se opinie,
oortuiging en wilskeuse,
maar ek as ouer man se geslag is besig om uit te sterf,
en die MIDDELOUDERDOMSGROEP ken nie die ou apartheidsjare nie,
en ek is oortuig dat ek 'n plig het om eerlik oor die verlede en die hede te skryf,
en almal in te lig watter faktore van belang is vir die besluite in die toekoms:
1 - wil jy eerder die ou aparheidjare terug hê?
2 - is jy 100% tevrede met die huidige nalatenskap van Nelson Mandela?
3 - het jy ideale vir 'n verbeterde toekoms en wat is dit?
u samewerking sal hoog waardeer word,
groete en vreugde vir julle almal
Chris Nel info3429@gmail.com
NOU MY VERSOEK AAN ALLE WOESERS
Ek sal dit baie baie hoog waardeer as elkeen van julle,
ook aan my julle insette stuur vir navorsingsdoeleindes?
Ons het almal nou 21 jaar gehad na die MANDELA-SAGA,
en dit is goed dat ons so bietjie koppe bymekaar sit,
en kyk wat was?
wat is?
en wat is besig om te gebeur?
en wat moontlik in die toekoms gaan gebeur?
Miskien kan Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout so 'n projek skep?
Mandela Nalatenskap versus ou Apartheid
die moslems moet ge eer en gerespekteer word in hierdie land en ons so bang ons kom hulle te na
ek stem saam met jou oor Mandela hy was in elk geval n bomplanter van formaat