Titel: AANDAG: ALLE nuwe woesters!! ...
Weergawe: 2
Aantal woorde: 65
Kere gelees: 89
Datum gepubliseer: 02 Sep 2010
Vernaam julle wat naby Pretoria bly!
Ons beplan ‘n groot woes byeenkoms (Woes lente fees)
oor die lang naweek, 24, 25 en 26 September!
Vir meer inligting, lees asseblief my happie “Woes lente fees”
En los jou naam daar.
Ek sal meer inligting gee nader aan die tyd, dis baie belangrik vir ons reelings om presies te weet hoeveel woesters daar sal wees.
Baie dankie
Lees ander artikels deur Robelle
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Artikels

deur Delene de Wet
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.