Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

41,707,00

http://www.worldometers.info/abortions/



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

en?
Weerens....

Teller gedruk....

en?

Om 'n artikel soos hierdie te skryf sonder enige verdere verduideliking of enige substansie en om dan van ons te verwag om onsself in sak en as te klee oor dit, neem jy 'n bitter groot sprong om te dink dat ons almal inval by jou opgemaakte godsdienstige reels wat soos 'n hiperaktiewe kind die hand in die lug steek om tippie toon te proklameer dat raqia die volgende euwel van sy god se "Groot boek van *koerantpapier klap* Nee!" wil wys aan ons almal.

Weet jy hoeveel spermselle vanaand dit nie gaan maak nie? Of hoeveel eiers elke maand onbevrug gaan?

(Let wel! Let wel! Die volgende is nie van toepassing op ander nie, net op raqia want dit is suiwer 100% wat hy/sy glo)

Of moet ons 'n meter opstel om te kyk hoeveel sperms deur die anus opgeneem gaan word vanaand en hoeveel homoseksuele kinders dit gaan voortbring?

(spaar ons 'n teskvers vloed asseblief...)

As jy 'n artikel wil skryf, moet dit bestaan uit feite, ander moet dit gorrel toe gaan.

Wat juis baie baie waar sal wees.
8 jaar 4 maande 3 weke 2 dae 21 ure oud


144,500
. . . .aborsies vir die laaste 24 uur.

Aap sonner hart, jy moet die skakel druk om die teller te sien.

http://www.worldometers.info/abortions/

2011 het amper 50 miljoen aborsies gehaal, d.i 125,000 per dag.

ABORSIE, wie dit ookal kies, doen, help, of verdedig, is skludig aan moord en sal verdelg moet word, want die Gebod sê: "Jy mag nie doodslaan nie!"

Ons stry hier oor SONDE en VERGEEFLIKE SONDE en ONVERGEEFLIKE SONDE.

ABORSIE, VERKRAGTING, MOORD: Wat dink jy? Is diesulke sondes, vergeefbaar of onvergeefbaar en hoekom?

Die vrou is uit haar vaderhuis en of uit haar gesinshuis uitgeneem, weg van die beskerming van haar geesteswêreld, en is blootgestel aan vrouemishandeling, want hulle verstaan nie wat dit beteken om onderdanig aan die man te wees nie. Dit gaan nie oor boelie nie, maar beskerming teen die onrein geeste in kerke, kantore, sport, media, publieke aktiwiteite, ens.

So word die gesinstruktuur, sekond vir sekond vernietig, net om die vrou sogenaamde gelykheid te gee.
8 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 22 ure oud


?
.
.
.
.
.

en?
8 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar