Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



‘Hy wat nie Al-Taqiyya praktiseer nie, beoefen nie godsdiens nie.’

My nuuskierigheid het my oorval.

Islam en jihad

Die beginsel van al-Taqiyya

"Praat is 'n manier om doelwitte te bereik. Indien 'n lofwaardige doel haalbaar is deur beide die waarheid te praat en te lieg, is dit onwettig om te bereik deur te lieg, want dit is nie nodig nie. As dit moontlik is om so 'n doel te bereik deur te lieg, maar nie die waarheid te praat nie, is dit toelaatbaar om te lieg as die bereiking van die doel toelaatbaar is ... en verpligtend om te lieg indien die doel verpligtend is ." (Vry vertaal.) -- Abu Hammid Ghazali

"Allah se apostel praat, "Wie is bereid om Ka'b bin Al-Ashraf dood te maak wat Allah en Sy Apostel seergemaak het? "Daarop het Mohammed bin Maslama opgestaan en gesê:" O Allah se Apostel! Wil jy hê ek moet hom dood maak? "Die profeet het gesê," Ja, "Mohammed bin Maslama het gesê:" Dan laat my toe om iets te sê. "Die profeet het gesê," Jy mag dit sê.” - Hadith 5.59.369

Die beginsel en die gebruik van ervare leuens.

Die oorsprong van die woord "taqiyya" beteken om te beskerm teen of te verberg. Soos jy dalk agtergekom het uit die aanhalings hierbo, is die beginsel van al-Taqiyya die Islamitiese regverdiging vir die leuen en misleiding en bedrog. Al-Taqiyya is direk geneem uit die woorde van Mohammed, en van die voorbeelde wat hy en sy opvolgers gestel het.

Die Koran en ander Islamitiese boeke kondoneer (vergewe) leuens, maar dit loof ook die waarheid.

Situasies of doeleindes waarvoor Islamitiese geleerdes gesamentlik reken dit toelaatbaar is om te lieg, sluit die volgende in: argumente om te versoen, om familie geskille te skik en om argumente te skik met vroue of vroue, die beskerming van die mens se "onskuldige" lewe (dit wil sê, nie vir misdadigers op die proef), om die lewens van ander Moslems te beskerm, om ‘n mens se eer te verdedig, om suksesvol te wees in jihad of in oorlog, en om die beoefening van Islam te versprei.

Met die erkenning dat Moslems kan lieg onder baie omstandighede, verhoog die risiko om 'n Moslem te vertrou.

"It is not mandatory to practice it (al-Taqiyya) at all times; on the contrary, it is permissible, and sometimes necessary, to abandon it (al-Taqiyya) altogether; as in the case where revealing the truth will further the cause of the religion, and provide a direct service to Islam;" - al-Shaykh Muhammad Ridha al-Mudhaffar

In other words, 'You don't have to lie all the time; it's okay, and even useful, to sometimes tell the truth'.

http://www.provethebible.net/T2-Hist/Islam-8-al-Taqiyya.htm

NOU MAAK DIE TWEEDE GEBOD SIN = "Jy mag die gode nie dien nie." Jy mag nie godsdiens be-oefen nie want die sewe-kop-draak van Openbaring 13 is die satan wat die 'bloed' en die 'lewe' en die 'gees' is van al die sewe belangrikste godsdienste, te wete, (in my opinie) Spiritisme, Ishmaelisme, Hinduïsme, Buddhisme, Judaïsme, Romanisme en Protestantisme, en almal is godsdiens en volgens die 'Al-Taqiyya' beginsel uit die Koran, is alle godsdienste leuens gemeng met waarheid en dit 'heilig' die doel.

Godsdiens is in verwarring.

Geen wonder mistieke Babilon val nie. [Openbaring 14, 17 en 18] . . . .almal se sinne is dronk van die wyn wat godsdiens aanbied.

En ‘n ander engel het gevolg en gesê: Geval, geval het Babilon, die groot stad, omdat sy al die nasies laat drink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery. [Openbaring 14:8]


met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar hoerery. [Openbaring 17:2]

omdat al die nasies gedrink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery, en die konings van die aarde met haar gehoereer het, en die handelaars van die aarde ryk geword het deur die mag van haar weelderigheid. [Openbaring 18:3]



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die Koninkryk
Elise Breytenbach
Onderwerp: Jammer

"..jesus het mos ook vir die misdadiger langs hom aan die kruis gesê: "Jammer dat jy nie gou gedoop kan word nie, anders kon jy vandag nog saam met my in die Paradys gewees het.."

Luk 23:42 En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom.

"..U Koninkryk.." >> Daar waar geen christen saam met die joodse messias en sy joodjies wil wees nie, veral nie vir 'n duisend jaar nie !
8 jaar 6 maande 3 weke 1 dag 6 ure oud


Islam
Dan wil die kerk ons laat verstaan dat ons dieselfde God aanbid as mosleems ?

My Bybel se^ dat ek nie mag lieg nie.
8 jaar 6 maande 3 weke 1 dag 7 ure oud


apologie
Elise, nee die doop het niks met jou skrywe te doen nie.

DIE DOOP was die onderwerp onder bespreking Sondag-aand 19h00 -20h00 op RSG, en ek was verstom dat die NG-Kerk gaste openlik erken het dat hulle nie skriftuurlike bewys vir babadoop kan gee nie.

Ek wil in elkgeval reageer op hulle onderwerp en dit het niks met jou skrywe te doen nie, jammer, dit was nou maar net toevallig.
8 jaar 7 maande 1 dag 3 ure oud


Jammer
Ek weet nie of jy regtig my punt gemis het en of jy dit sommer moedswillig aangegryp het om oor die doop te praat nie! Maar toemaar. Ek is 'n geredde kind van God en glo in die babadoop (en in die grootdoop as 'n heiden tot bekering kom.)En ek glo ook nie enige mens kan gered word deur die doop nie - dit ontvang jy deur genade omdat jy glo. Maar ek gaan nie met jou daaroor redeneer nie.

Jesus het mos ook vir die misdadiger langs hom aan die kruis gesê: "Jammer dat jy nie gou gedoop kan word nie, anders kon jy vandag nog saam met my in die Paradys gewees het."
8 jaar 7 maande 1 dag 10 ure oud


tikfoute
JAMMER


maar direk daarna toe vertel hy

‘n bede tot ELOHIM

kan jy nie gered word as jy nie Bekeer het
8 jaar 7 maande 1 dag 16 ure oud


ontkenning
dit ontken as mens hulle direk daaroor konfronteer

Dit is my hele 'gripe' met godsdiens; almal verkondig volgens hulle DIE WAARHEID, maar sodra ek vir hulle vrae vra oor hulle doktrine, word hulle kwaad en loop weg, want hulle besef nie hulle glo leuens nie, want die gees van die godsdiens laat hulle toe om die leuen te glo en dit moet so wees:


En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo, [2 Thessalonisense 2:11]

Ek weet nooit of ek die God moet uithaal of los nie?

Sondag-aand was die eerste keer in my hele lewe wat ek gehoor het NGKERK erken dat Babadoop nie in die Bybel is nie, maar direk darna toe vertl hy die leuen deur te sê dat die DOOP JOU NIE RED NIE. en dit is leuens:

1Pe 3:21 waarvan die teëbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as ‘n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ‘n bede tot EKOHIM om ‘n goeie gewete—deur die opstanding van YAHSHUA MASHIACH.

Baie duidelik kan jy nie gered word as jy nie Bekker het en jou laat doop het in die Naam van die Vader YAH YHVH en die Naam van die Seun Yahshua YHVH en die Naam van die Gees Ruach ha'QODESH YHVH

YHVH = die van, van die Drie.


8 jaar 7 maande 1 dag 16 ure oud


Ook...
Ek wil net byvoeg: die enigste werkers wat NIKS gesteel het op die kameras nie, was ons swart werkers.

Ons besigheid het bankrot gespeel weens 'n wit vennoot, 'n jarelange 'vriend', wat die pad gevat het met honderdduisende rande en boeke bekook het.

Ek het dit nie teen enige kleur nie - ek het dit teen 'n godsdiens wat leuens regverdig en selfs aanmoedig (en ironies genoeg, dit ontken as mens hulle direk daaroor konfronteer).
8 jaar 7 maande 1 dag 22 ure oud


Hi Elise
Ek moet eerlik met jou wees, ek vertrou altyd almal, en onlangs sê my vrou vir my hoekom ek altyd ontslae raak van sommige pêlle?

Ek gaan sit toe en maak 'n lys van pêlle deur die jare wat ons vriendskap doodgeloop het en die lys was omtrent 51 lank.

Ek begin toe om te skryf hoekom ons uit mekaart is en weet jy, almal van hulle het my belieg en besteel, selfs kollegas in my eie profesiie.

Net onlangs emploeer ek 'n Swarte wat omtrent vrek van die honger met 'n siek kind.

Ek skenk hom die geld om sy kind na 'n hospitaal in die Stad te neem, ek betaal hom dubbel as wat enigeen per dag betaal, gee hom twee keer per dag kos en tee met 'n broodjie @11h00 en dan ook goed soos tamaties of aartappels of uie of wat ookal hier is en toe ek my oë oopmaak, het hy meer as R7,000 se goed gesteel.

Die Swart vrou wat hier skoonmaak, toe sy weer verdwyn en ek stel ondersoek is, toe kom ek agter sy het elke week 'n paar stukke gereedskap veral tange en 'vice-grips' en 'shifting spanners' gesteel.

Haar opvolger het weer ongeklim en al my speserye leeg gemaak.

Jy kan hulle maar net nie vertrou nie!
8 jaar 7 maande 2 dae 7 ure oud


Ai, Ai, Ai


Jy het ‘n by in jou broek.

Op ‘n ander gesêlsweb het iemand wat ook baie kommentaar lewer, die sin ‘Hy wat nie Al-Taqiyya praktiseer nie, beoefen nie godsdiens nie.’

Ek het geen idee gehad wat dit beteken nie en dit geGoogle en ontdek toe die artikel waar die skrywer bewys dat volgens hom is die Koran ‘n bewys dat al-Taqiyya gebruik mag word om godsdiens te bevorder en o.a. ook om iemand te oortuig van godsdiens, veral Islam.

Jy het nie gelees wat ek telkemale geskryf het dat ek nie aan godsdiens deelneem nie omdat die 2e Gebod duidelik is: “Jy mag die gode nie dien nie.”

Jy is die ou wat die godsdiens van die kerk beskerm en telkemale het ek jou bewys dat alle godsdienste, ingeslote die Protestantisme, leuens vir die aanbidders verkoop.

Ek het nog altyd bewys dat hulle jou mislei het om leuens te glo en tot nou toe kon jy nog nie een enkele keer bewys dat ek ooit aan jou een leuen vertel het nie.

Lees weer my kommentaar want dit beantwoord jou vraag: “Wanneer is hulle wat Jesus aanbid dan nou eintlik besig met suiwer satanisme en wanneer met suiwer nie-godsdienstige godsdiens soos jy of besig met ware godsdiens of besig met vals godsdiens.”

Die antwoord:

NOU MAAK DIE TWEEDE GEBOD SIN = "Jy mag die gode nie dien nie." Jy mag nie godsdiens be-oefen nie want die sewe-kop-draak van Openbaring 13 is die satan wat die 'bloed' en die 'lewe' en die 'gees' is van al die sewe belangrikste godsdienste, te wete, (in my opinie) Spiritisme, Ishmaelisme, Hinduïsme, Buddhisme, Judaïsme, Romanisme en Protestantisme, en almal is godsdiens en volgens die 'Al-Taqiyya' beginsel uit die Koran, is alle godsdienste leuens gemeng met waarheid en dit 'heilig' die doel.

Godsdiens is in verwarring
8 jaar 7 maande 2 dae 8 ure oud


My ondervinding
Ek en my man het so 25jaar gelede 'n SPAR in Kaapstad besit. Ons het van ons Moslemwerkers (met versteekte kameras) betrap hoe hulle letterlik duisende rande per maand op die slinkste maniere denkbaar gesteel het. Tydens 'n interne verhoor, het hulle versoek dat hul hoof van hul moskee (ek dink hy was die Imam - nie meer seker nie) teenwoordig moes wees. Omdat ek weet dat hulle onderlangs na Arabies oorslaan, het my man 'n man gehuur wat Arabies kon verstaan om ons te verteenwoordig - hulle het nie geweet hy kon nie. Hy het die 'notule' afgeneem. Ook alles wat hulle ondelangs in Arabies vir mekaar gesê het, het hy in Afrikaans vertaal. Ek was absoluut geskok toe ek dit na die tyd gelees het. Oor en oor het hul geestelike verteenwoordiger vir hulle verseker, dat dit nie 'n sonde is om 'n Christen te besteel of te belieg nie - die sonde is om uitgevang te word. Om die waarheid te sê, jy kom in Allah se guns as jy 'n Christen besteel en belieg.

As ek ooit weer 'n besigheid van my eie moet hê, kan jy verseker weet watter soort mense ek nie in diens sal neem nie. Diegene wat jou reguit in die oë kyk en seepglad lieg.
8 jaar 7 maande 2 dae 8 ure oud


al-Taqiyya
Ek sien jy beoefen ook al-Taqiyya (subtiele "geregverdigde" misleiding).

In vele artikels veroordeel jy almal wat die woorde "God" en Jesus" gebruik as besig met "suiwer satanisme" en in die volgende artikel gebruik jy sulke gelowiges se woorde om jou eie saak te staaf (www.provethebible.net in hierdie geval) en dit nogals oor 'n onderwerp uit Islam waarvan jy en die ander argitek(wwwq.provethebible.net se webmeester) duidelik net iets te skrywe het om hulle in 'n slegte lig te probeer stel.

Wanneer is hulle wat Jesus aanbid dan nou eintlik besig met suiwer satanisme en wanneer met suiwer nie-godsdienstige godsdiens soos jy of besig met ware godsdiens of besig met vals godsdiens of watter ander weird kategorie jy ookal kan uitdink.

Jy kan nie dieselfde mense in verskillende eksklusiewe kategoriee druk en net gebruik wanneer dit jou pas sonder dat jou eie integriteit daaronder skade ly nie. Jy sal jou subtiele skelm truuks nog meer moet verfyn anders gaan daar naderhand niemand oorbly wat 'n woord wat jy kwytraak glo nie.

Nog belangriker, jy sal moet kies of jy aan Christene (mense wat Jesus aanbid) se kant is of nie, jy kan volgens jou eie geloof nie terselfdertyd vir en teen hulle wees nie. Kom uit onder hulle of join the club. Kies en hou op verwarring saai.
8 jaar 7 maande 2 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar