Artikels

Titel: Alfabet 2
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is jammer ek kan nie die onderskeie hiërogliewe hier plak nie.
Die tweede letter van die antieke alfabet is die letter H wat die midsomersonstilstand versinnebeeld het.
Die Feniciese H: letternaam Heth het ʼn heining gesimboliseer
Die Kanaänitiese H: letternaam Haytu of Heth wat ʼn heining simboliseer
Die Aramese H: letternaam Het wat ʼn heining simboliseer
Ouer Futhark rune vir H hagalaz [heining]
Angel-Saksiese Futhorc rune vir H haegl [heining]
Ek verbind die H aan ʼn heining, die Oudnoorse Heimdal, wat die Hielklip van Stonehenge versinnebeeld, en Taurus die midsomersonstilstandpunt. Stonehenge beteken klipheining. In Engels hou die vroeëre henge direk verband met die huidige hedge. Woordgeskiedenis: Engels hedge uit Middelengels hegge, uit Oudengels hecg, stamverwant aan Oudengels haga, uit Germaans hagjō (vergelyk Afrikaans heg vir ʼn digte heining van plante).



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Heg
Bv. Die paartjie sit heg bymekaar(?).
GvT
5 jaar 9 maande 2 weke 5 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar