Artikels

Titel: Alfabet 3
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die derde letter van die antieke alfabet was die O, wat Son of dan die Nordiese hoofgod Odin met sy een oog versinnebeeld het.
Die Feniciese O: letternaam Ayin het ʼn Oog gesimboliseer, so ook die Kanaänitiese O: letternaam Ayin of Aynu en die Aramese O: letternaam Ayin.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ayin?
Die engelse venster ,window' het heel vroe"r ,wind-eye' geheet: wind-oog.
Die oog speel in alle kluture - vandag nog - 'n groot rol, nie net simbolies nie. Moet ma' gaan naslaan.
Dankioe vir die denkaanstoot.
GvT
5 jaar 9 maande 4 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar