Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het laas nag verstuk aan 'n bruistablet toe ek sien hoe baie mense skryf gedigte.Dit is nie eers snaaks nie.Die mense dink dit is 'n kuns om te rym.Die meeste gedigte van die jeug wat ek lees is 90% insperasie,dit is asof hulle net 'n storie skryf.Digkuns is meer as net insperaasie...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

komaan kobus!
is jy saam met my wil jy ook jou deel in ons land doen kom ons doen iets nice vir die mense al is dit sommer 'n klein konsert vir die oumense! Almal moet weet WOES gee om!Ek weet ons kan dit doen en Afrikaans 'n tweede asem gee!
10 jaar 7 maande 1 week 2 dae 21 ure oud


Dit is so dat dit passie en emosie is wat gedigte dryf maar as dit al is dan is dit mos net gedagtes dalk met baie betekinis maar dit is al.My gedigte is ook maar net insperaasie .Ek se maar wat die uitgewers vir my gese het.
10 jaar 7 maande 1 week 2 dae 22 ure oud


almal skryf gedigte
Jy is reg, dit is meer as net inspirasie. Dis vir my baie dieper en ek is dankbaar vir dit wat Willem Woes vir ons geskep het om dit te kan uitleef. Min mense verstaan regtig 'n ander se diepste denke. So, dankie vir jou kommentaar oor ons 'digters', ons kan die kritiek vat!
10 jaar 7 maande 1 week 4 dae 22 ure oud


almal skryf gedigte
Jy is reg, dit is meer as net inspirasie. Dis vir my baie dieper en ek is dankbaar vir dit wat Willem Woes vir ons geskep het om dit te kan uitleef. Min mense verstaan regtig 'n ander se diepste denke. So, dankie vir jou kommentaar oor ons 'digters', ons kan die kritiek vat!
10 jaar 7 maande 1 week 4 dae 22 ure oud


almal skryf gedigte
Ek moet bieg, ek is een van daai. My goed rym nie eers nie. Ek glo ook nie enige iemand kan iemand anders se gedig lees en WERKLIK weet wat aangaan nie. Dis net so persoonlik en abstrak soos 'n spieel, dit wat jy daarin sien is glad nie wat ek gaan sien nie.
10 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 21 ure oud


Wat is digkuns dan?
As dit meer as inspirasie is wat is dit dan?Ek haal my hoed af vir mense wat hulle gedagtes op wit en swart sit want sonder dat hulle dit weet help hulle iemand anders in dieselfde dilemma? Stem jy nie saam nie?

Groete vir eers
Chanti
10 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 22 ure oud


Almal skryf gedigte
Almal skryf gedigte - GODDANK! Dis ten minste n uitlaatklep vir emosies soos min ander. JOU eie stukke is great, ek het dit gaan lees. Jy skryf soos n ou wat TUIS is met sy styl, taal en semantiek.

Ek lees baie van die jonger mense se goed en dink so stil-stil by myself - ek wens ek was DAAR toe ek nog so jonk was. Al is dit baiemaal net in terme van "getting to say what you want to say".

Alles van die beste,
Carol W.
10 jaar 7 maande 2 weke 2 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar