Artikels

Titel: As Jy ...
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy mors, maak skoon.
As jy vra, kan jy vat.
As jy wegvat, bring terug.
As jy leen, geen terug.
As jy dit gebruik, pas dit op.
As jy iets breek, koop 'n ander.
As jy aanskakel, skakel af.
As jy oopmaak, maak toe.
As jy leeg maak, maak vol.
As jy belowe, doen dit!
As jy kos maak, maak vir almal.
As jy verkeerd is, gaan maak reg.
As jy nie kan nie, vra hulp.
As jy nie iets goeds van iemand
kan sê nie, bly stil!

A3



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

As jy my toelaat, dan sê ek dis heel oorspronklik.
10 jaar 6 maande 5 dae 9 ure oud


Dinge om oor te dink! Dankie A3!

Ek wil nou sommer 'n klip in die bos gooi en verrrrrr weghol, want ek het jou laaste stukkie gelees...

"As jy nie iets goeds van iemand
kan sê nie, bly stil!"

(ek gaan sommer 'n ou voorbeeld gee)

As ek agterkom my buurman steel my vrugte, moet ek dan stilbly?

(en die is net om sommer 'n interessante gesprek aan die gang te sit!)

Lekker middag,

Aap.
10 jaar 6 maande 5 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar