Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die Here het 'n belofte van vrede en voorspoed vir sy volk soos geskryf in Jer. 33, Deut. 28:1-14 en Mal. 3:10-12. Ons moet net gehoorsaam wees, dan sal die Here ons seën.
1) Hy wil ook hê dat ons die Paasfees op die regte manier moet vier, naamlik tot eer van die Here. Satan verwar en verlei die mens met allerhande beelde van paashase en eiers. Kinders moet weer geleer word wat die Paasfees eintlik beteken: God het sy volk Israel uit Egipte gelei en verlos van slawerny. Eet ongesuurde brood en braai 'n lam in die plek van paaseiers en -hase van sjokolade!
2) Gee jou tiende om die vloek van Adam te breek en sodat die Evangelie van Jesus verkondig kan word. As jy dit nie doen nie, steel jy van God en gaan jy hel toe!! (Mal. 3:8-9)
As ons ongehoorsaam is, gaan God ons straf! (Deut. 28:15-67)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

boodskap
die pasga is vir my n spesiale en n besondere tyd in my lewe..m
10 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 17 ure oud


Dankie.
10 jaar 11 maande 5 dae 2 ure oud



Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar