Titel: BOUDICA SLEGTE NUUS RAQIA IS DOOD
Weergawe: 1
Aantal woorde: 108
Kere gelees: 90
Datum gepubliseer: 20 Jan 2012
hoor jy met jou gees en harteoor die engelekoor
raqia is van liefdesmart in verlange versmoor vermoor
die man is lewendigdood, hy was in hartsverlangenood
die engele is na jou gestuur
Boudica die prinses van nobiliteit
moet dadelik die sterwend man kom kus
met soetste lippe van nektargeur
reine gees en liefdegeur in aromakeur
jou edel bors my hart weer stimuleer
ek jou vir altyd en ewig kan begeer
die sjirurg het bepaal hy benodig dringend
jou harteliefde bloedoortap hom weer minnaarslied al singend
hy jou vir ewig aan sy sy kan hou
koningin van koning in sterrehemel ewig getrou . . . .
. . . . kom net gou, ons almal is in rou!
Lees ander artikels deur raqia
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

