Titel: Broekskeur tye vir broeklosmakers/erkenning sanet de waal
Weergawe: 1
Aantal woorde: 125
Kere gelees: 58
Datum gepubliseer: 18 Nov 2011
Dit gaan broekskeur met talle inwoners van Oranjemund nadat die polisie op die dorp gewys het wie nou eintlik die broek op die diamantdorp dra.
Die polisie het broeklosmaak op straat aangese en vroeer die maand op waterafslaners op die Suidedorp se strate toegeslaan.Hulle is vir openbare onsedelikheid 'n boete van N$1500 per kop opgele."Ja,dit is so' het inspekteur Kauna Shikwambi van die polisie se skakelafdeling bevestig.Sy kon egter nie se hoeveel mense beboet is nie.Die boetes is glo volgens dorpswette aan die broeklosmakers opgele.
Benewens diegene wat beboet is omdat hulle langs die pad geurineer het,het die polisie glo ook op sjebeens toegeslaan en besoekers wat nie van die beskikbare ablusiegeriewe gebruik maak nie,ook met N$1500 beboet.
Lees ander artikels deur johnie007
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

