Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hier is van my Skryfels saamgevat as 'n handvol emosies.

Die boek is beskikbaar vir bestellings by zymrly.vryskut@gmail.com
Die prys = R85.00 + Posgeld.

Met krismis om die hoek glo ek dit sal sy lê kan kry in 'n kerskous of twee .... of miskien 3?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

UiteindeliK! !
Ek wag al jare lank vir 'n bundel van jou.
Ek bestel sommer dadelik een.
4 jaar 3 maande 1 week 1 uur oud


Bundel
Pragtige voorblad en titel wat jou prikkel om dieper te verken!
Baie geluk Z, bly saam met jou!
4 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 13 ure oud


Bundel
Dis 'n triomf, hierdie bundel! Alle voorspoed en sukses wens ek jou!
4 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 22 ure oud


Bundel
Baie geluk met jou trotse bundel.

Mag dit by dosyne verkoop en jy sommer skatryk word.

Moenie ophou skryf nie!!
4 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 22 ure oud


vanaand
Baie geluk met hierdie pragstuk mag hy miljoene verkoop.
4 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 4 ure oud


Bundel
Pragtige voorblad. Ek wens jou alles van die beste toe met jou bundel. Pragtige titel wat spreek van rus en vrede
4 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 18 ure oud


Vir vanaand sal ek net jou hand vashou
Baie geluk met die prestasie en mag dit vir jou wees soos jy dit wil hê.
4 jaar 3 maande 2 weke 6 dae 12 ure oud


vanaand
Ek hou baie van die titel, Z. Dit bring sommer 'n rustigheid oor my. Voorspoed met jou bundel :-)
4 jaar 3 maande 2 weke 6 dae 17 ure oud


Bundel
Pragtige voorblad!! Baie geluk met jou bundel ek hoop dit gaan n topverkoper word!
4 jaar 3 maande 2 weke 6 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar