Weergawe: 1
Aantal woorde: 69
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 06 Apr 2013
DANKIE aan 'n wonderlike span in beheer van sake, wat werklik uit hul pad gegaan het om my te help toe ek geweldig baie probleme ondervind het om by Woes en Forum in te teken.Elvina jy wat as tussenganger opgetree het toe ek werklik maar wou moed opgee en de-registreer.
DANKIE julle almal vir julle geduld en verdraagsaamheid.
JULLE IS TOPS!!!!
Hentie
Lees ander artikels deur Jan v.d. Merwe
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561