Weergawe: 1
Aantal woorde: 174
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 02 Mar 2012
(kn = kn-1 + kn-2—byvoorbeeld, 1, 2, 3, 5, 8, 13,. . .)
In die fibonacci gedig moet die aantal lettergrepe in elke lyn gelyk wees aan die som van die lettergrepe in die twee vorige lyne. Gebruik een om te begin, Tel dus volgende 0 en 1 saam, daarna 1 plus 1, dan 2 plus 1 en so aan. Die eerste string Fibonnacci syfers is dus: 0,1,1,2,3,5,8,13,21... (en vir digkuns 1 lettergreep,1 lettergreep, 2 lettergrepe, 3 lettergrepe, 5 lettergrepe, 8 lettergrepe,13 lettergrepe, 21 lettergrepe ...) vir die aantal lettergrepe wat per versreël voorkom.
Hier is my pogings tot die fibonacci tipe gedig:
Om te leef (fibonacci)
Om
te
leef is
wiskundig as
mense gemeen is
as punte op dieselfde vlak.
Life (fibonacci)
Life
is
like maths
when people find
themselves common as
points bearing meaning in a plane.
Lees ander artikels deur Gert Strydom
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur neels claasen
n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan