Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

/
     ―
        |
           \
               O

                     ☼


( 02/05/2010 20h07 )
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Son
Okey, dit sal mens besig hou vir 'n ruk.
6 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 14 ure oud


hahaha!
Ek kan nie help om dit in 'n DOS prompt voor my te sien afspeel nie! Dis briljant in eenvoud!

-=P=-
6 jaar 9 maande 4 weke 3 ure oud


O
10/10
Baie oorspronklik, die geboorte van die Lig van die wereld!

Laat my verduidelik:

\ = vleeswording (sonsopkoms) vanuit die hemel
- = Horisontaal (ons liefde vir ons naaste, in Christus)
‌│ = Vertikaal (Diensstam, God se liefde in Christus vir ons)
/ = Opvaarding (sonsak) Wederkoms.
o = Vol sirkel = God se ewigheid.
‌☼ = Christus, die Lig van die wereld tot redding van sondaars
slegs deur geloof uit genade!


6 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 3 ure oud


hahaha
Ja, ene en nulle is dieselfde .. net die sighoek verskil.
;-)
111010100OO hoe val ek nou..
6 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 14 ure oud


***
So vroeg in die aand al?

:)
6 jaar 10 maande 3 ure oud


w t f
Waar kom jy aan alles ?

Nice

( :
6 jaar 10 maande 4 ure oud


Soos altyd ...

... genius!
6 jaar 10 maande 4 ure oud


Die geboorte van ñ son
'n Ouetjie, maar dit lok nog steeds n klompie handeklap!
7 jaar 10 maande 1 week oud


Son
Gebore uit daai onverklaarbare flymskerp gedagtes van Rudi. Wat dit trigger sal g'n mens weet nie, maar ek sal altyd wonder en verwonderd wees. Well done you funny man!
7 jaar 10 maande 1 week 8 ure oud


Dit is wat hulle noem
Uitmekaar uit ge-skenaaiwer!
7 jaar 10 maande 1 week 14 ure oud


en
Met net een tiet oor!
7 jaar 10 maande 1 week 14 ure oud


Rudi
Geboorte van die "Son"?
Lyk vir my meer soos Winnie Mandela na 'n rowwe nag!
7 jaar 10 maande 1 week 14 ure oud


son
Of dit digkuns is of nie, weet ek nie...maar as jy skerp is, is jy skerp!!!
7 jaar 10 maande 1 week 15 ure oud


Dit is baie oorspronklik! (: Jy het vir my gevra het ek dit al "gelees", maar dit is meer kyk hahaha. Baie goed gedoen, jy het my weer gevang! (: Baie snaaks!
9 jaar 10 maande 1 week 6 dae 18 ure oud


Ag jou bogger!! Hier sit ek slag gereed om die warm strale oor my te voel spoel... Oulik!!
10 jaar 3 maande 1 week 4 dae 1 uur oud


hahaha jis jy het 'n creative mind!
10 jaar 3 maande 1 week 4 dae 10 ure oud


'n Wye glimlag: Oulik! Baie oorspronklik en effens ironies.
10 jaar 3 maande 1 week 4 dae 10 ure oud


Amazing!!! Kreatief, oorspronklik en flippin interessant Rudi. Ek het beslis iets anders verwag.
10 jaar 7 maande 7 ure oud


.... son
Maar die son gaan dan onder ! Vrek oorspronklik. Baie blank
10 jaar 7 maande 4 dae 1 uur oud


geboorte so mooi verbeeld
10 jaar 7 maande 5 dae 8 ure oud


Jou ou sonstraaltjie!!
10 jaar 7 maande 6 dae 9 ure oud


vrek oorspronklik!
10 jaar 7 maande 1 week 2 ure oud


Lekker, hier kom ek om iets groots te lees! Jy het my!
10 jaar 7 maande 1 week 13 ure oud


Goed - Maar jou bliksemm ek was lus vir lees!
10 jaar 7 maande 1 week 18 ure oud


G_G awesome
10 jaar 7 maande 1 week 23 ure oud


Dis nou so goed gedoen...
Giggel...heel BEELDend wetenskaplik!
10 jaar 7 maande 1 week 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar