Titel: Die Geel Gevaar
Weergawe: 1
Aantal woorde: 535
Kere gelees: 89
Datum gepubliseer: 07 Sep 2010
Eers is ons bang gepraat met die rooi gevaar. Die hamer en sekel sou ons kom oorheers uit die magtige rooi Beer, Moedertjie Rusland en hulle bondgenoot, Kuba. Toe word die Rooi Beer geslag en die Rooi Gevaar word die Swart Gevaar. (Die sogenaamde totale aanslag van binne af.)
Ongeag die Rooi en Swart Gevaar het ons die oorlog oorleef. Of ons nou die oorlog gewen of verloor het, is ’n debat wat wel gevoer kan word.
Einde van die storie is, ons het die Rooi Gevaar en die Swart Gevaar oorleef. Maar nou sit ons met ’n werklikheid wat nie weg geredeneer kan word nie. Die GEEL GEVAAR. Hierdie keer is dit egter nie bangpratery nie. Dit is ’n werklikheid.
Ons huidige regering wat so hand op die blaas met China is, vergeet gerieflikheidshalwe die vergrype wat in China plaasgevind het. Daar word vergeet dat so kort terug soos die tagtiger jare was dat die Han-Chinese die klein minderheidsgroepe soos die Miao’s vervolg en uitgemoor het. In 1976 met Mao Tse Toeng se dood was daar ’n slagting wat Hitler, Groot-Brittanje en die Apartheidsregering se vergrype na ’n Sondagskoolpiekniek laat lyk het.
Mans is met sabels oopgekloof, vrouens is letterlik deur ’n kompanie soldate verkrag, kinders is met swaarde stukkend gesny en onthoof.
Verder buit die Chinese regering hulle werkersklas uit.
Dit is weereens bewys toe Chinese sogenaamd in ons land kom belê het. Kort voor lank het hulle in hul honderde duisende hierheen gestroom. In plaas van werk vir ons eie mense te skep is daar net hier en daar plaaslike Suid-Afrikaners aangestel. China moet vir sy miljarde inwoners plek kry en waar anders as in Suid- Afrika met sy wye oop ruimtes kan hy dit doen?
Die Chinese beleggers wat nou dreig om hulle fabrieke toe te maak omdat hulle kastig nie die minimum loon kan bekostig nie, is ’n goeie voorbeeld hiervan. Kort voor lank gaan hulle vir die regering sê ons dank die Suid-Afrikaners af en voer Chinese in om verniet te kom werk. Baie slim. En wie ly daaronder? Ons Suid-Afrikaners!
Geen Suid Afrikaner behoort enige produk wat uit China kom, te koop nie en daardeur die Chinese te ondersteun nie. Die persepsie wat geskep word dat alles wat in Chine gemaak word perfek is, is foutief. China is nabootsers. Hulle pleeg plagiaat op produkte wat deur briljante Franse en Duitse wetenskaplikes ontwerp word en kopieer dit. Met die uitbuiting van hulle werksmag van miljarde mense kan hulle sodanige produk dan goedkoop kopieer.
Die Chinese noem ons Europeërs nie verniet “Langneuse” nie. Die Skrefiesoë het die kuns om ons aan die neus rond te lei vervolmaak.
Die ironie is dat Meneer Zuma wat afhanklik is van die kieserskorps, sy eie lojale ondersteuners in die gesig spoeg deur hulle van werksgeleenthede te ontneem.
Trots vervaardigde Suid-Afrikaanse produkte moet plek maak vir swak Chinese gemors net om te kan sê China het miljoene in ons land belê.
Watter Suid-Afrikaner baat hierby?
Beslis nie die armstes van die armstes nie.
Suid-Afrikaners, kom ons staan saam en boikot Chinese produkte. Dit sal net tot voordeel van onsself en ons mede landsburgers wees.
Lees ander artikels deur Kallie Kuiken
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur


deur Warra-Warra
Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)
pad in verak die res van Afrika. Ons praat hier van die oorname van 'n vasteland.
Rooi Beer of die nuwe Geel Gevaar, dit bly Kommunisme en dit is net veel erger onder die mense met die skrefies oë soos jy tereg meld met hul dade van gevoelloosheid. Enige iets wat jy met 'n veter kan blinddoek is abnormaal...
Ek verskil van jou oor die "swart gevaar" wat gekom en gegaan het. Dit het ons dan oorgeneem en kyk hoe lyk ons skone land. Dit verstom my dat jy aan die een hand die geel gevaar so duidelik identifiseer en korrek uitlig, maar aan die ander hand totaal apaties is met betrekking tot die permanente en baie ernstige probleem van die swart gevaar. Jy sê die "huidige regering" is "hand op die blaas" met die Chinese. My vraag aan jou is: wat is die kleur van die "huidige regering?"
Dit was juis die Swart Gevaar waaroor daar baie duidelik gewaarsku is maar omdat dit juis ignoreer is en daar nou hand op die blaas met die swartes omgegaan word, wat die deure oopgegooi word vir die verwerplike veter ogies.
Jy sien, dit is 'n kulminasie van al die dinge waaroor ons bangepraat is maar waaraan daar nie gehoor gegee is nie - Die verloor van die oorlog by die konferensietafel en nie op die slagveld nie, is 'n verdere aspek wat duidelik is en daaroor kan nie "debateer" word nie 'n ding is wat hy is!!
Die geheim van die politiek is dat die oorsaak van die huidige gevaar gevind word in die versuim om vorige gevare ordentlik aan te spreek.