Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die dae voor Facebook moes mens actually van aangesig tot aangesig met iemand gesels om hulle te leer ken. Deesdae, danksy Facebook, is dit baie maklik om iemand op sy baadjie (of selfs sy bike) te takseer nog lank voordat jy die arme drommel persoonlik en in lewende lywe ontmoet het.

My onlangse ondervinding van hierdie einste op-die-baadjie-taksering, het my geinspireer om hierdie storie te skryf. Maar eers, so ‘n bietjie agtergrond…

Lees meer by:
http://triviasa.co.za/2014/10/die-hoitie-toitie-wynproewer-en-die-kommin-biker/



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kurt Weil
Nie kurt Weiß nie, maar Kurt Weil.
GvT
5 jaar 10 maande 6 dae oud


Buite-na-binne-vreet
Ja, ek weet van.
Toe ek jonk was (nouja, jonger as nou) het ek 'n baard gehad, 'n welige, wollige sjololadebruin ,vreetsif'. (,Harige bek' het die aanwesendes wel gedink waar ek uitgenooi was!) En die gasheer wou graag met die nuwe vriend van sy seun praat, wat hy van die myn se koshuis saamgebring het. Dus moes ek ,aan sy linkerhand' aan tafel sit. En almal om my het probeer stilletjies verduidelik: Van buite na binne... Dat dit soos 'n koor uit 'n opera van Kurt Weiß uit die twintigerjare geklink het.
Maar dit het ek alles al geweet, van huis uit.
Ek het hulle in my vuisie uitgelag en deur my neus gepraat, dat dit gons.
GvT
5 jaar 10 maande 6 dae 1 uur oud


hoitie toitie
hehehe dit was nou sommer n baie lekker lees stuk gewees.. sien uit na nog vele meer...
6 jaar 2 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar