Titel: die Kongo
Weergawe: 1
Aantal woorde: 98
Kere gelees: 42
Datum gepubliseer: 03 Nov 2009
goeie dag al my woes vriende. ek hoop julle kan my help ? ek is opsoek na 'n vriend van my wat so 2 maande terug Kongo toe is. nie een van sy familie het nog iets van hom gehoor nie. ek weet net hy is met 'n vragmotor oor die grens. sy naam is Rusty le Roux. hy het 'n baie aangename persoonlikheid en mens hou sommer gou van hom. hoop iemand kan my help. hy bly vandag in my gedagtes en dan is dit soms 'n teken dat die persoon my nodig het. baie dankie vir jul hulp.
Lees ander artikels deur adnama
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Aná Niem
Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.