Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As ek nou sit en terug dink aan al die dinge wat in my lewe gebeur het, wonder ek oor my besluite. Was dit die regte besluite? Het ek gedoen wat die beste is vir my? Gaan ek myself more nog in die spieel kan kyk?
     Dis snaaks om te dink aan jou keuses, want saam met keuses kom daar altyd vrae, en jy wil nie altyd vrae beantwoord nie. Ek dink dat ons keuses aan die einde van die dag nie gaan oor watter keuse jy gemaak het nie, of watter roete jy geneem het nie. Dit gaan oor hoe jy daardie pad gestap het, en oor hoe jy een voet voor die ander gesit het na die tyd.
So die vraag is nie "Was dit die regte besluite?" nie, die vraag sal dan eerder wees. "Het ek my kop hoog gehou en aangestap?"
     Vra jouself daardie vraag, eers dan gaan jy besef, jou keuses is nie wat jou lewe bepaal nie, dit is hoe jy die roete verder stap, wat jou 'n beter mens maak.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

So so waar
Briljant gesê McCayla!! Bravo.

"No one that ever took a risk looked backed and said it was not worth it... no matter what the consequences were"
9 jaar 9 maande 1 dag 13 ure oud


Die roete van Lewe
Is so, maar daar is 'n paar dinge wat ek vandag anders sou doen.
9 jaar 9 maande 1 dag 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar