Weergawe: 1
Aantal woorde: 216
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 10 May 2012
Die gedig moet so saamgestel word dat dit van bo na onder en onder na bo gelees kan word en ritmies en ten opsigte van sintaksis werk en woorde / sinne word dus heen en weer weerspieël.
Mc Cann wil egter hê dat mens na sy skakel verwys:
http://home.vicnet.net.au/~poems/ps/html/mirror_loop.html
Natuurlik is Paul McCann die meester van hierdie versvorm in Engels. Meraai vannie baai se gedig “Liefdesriviere” is ‘n uitstekende voorbeeld van hierdie soort gedig in Afrikaans.
Hier is my pogings in Afrikaans en Engels tot die ‘Mirror Loop’ versvorm:
Seisoene van die hart ('Mirror Loop')
Tydloos
drup druppels...
Winter en somer,
as
seisoene,
kom
jaar na jaar.
Jy en ek
is vasgevang,
oog in oog,
gelukkig soms ongelukkig.
Ongelukkig soms gelukkig,
oog in oog,
vasgevang is
ek en jy.
Jaar na jaar
kom
seisoene
as
somer en winter.
Druppels drup
tydloos....
Seasons of the heart ('Mirror Loop')
Timeless
drops are falling…
Winter and summer
as
seasons
comes
year after year.
We
are caught,
eye in eye,
happy, sometimes unhappy.
Unhappy, sometimes happy,
eye in eye,
caught are
we.
Year after year
comes
seasons
as
summer and winter.
Falling are drops,
timeless...
Lees ander artikels deur Gert Strydom
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae