Titel: die wil van God...
Weergawe: 1
Aantal woorde: 143
Kere gelees: 67
Datum gepubliseer: 05 Sep 2010
is dat ons bietjie vir onsself moet dink !Ek wil skreeu as ek moet hoor by'n begrafnis:Dit het die Here,skepper van hemel en aarde,behaag,om van ons weg te neem......as ek voor 'n trein in ry,as ek van 'n trappie afval,deur my onnoselheid,was dit die wil van God.As ek sterf van honger in 'n afrika land,of verswelg van rykdom in 'n vooraanstaande gemeenskap,alles is die wil van God.Die gevangene wat krepeer,die kreupele,die mismaakte.Vir alles gee ek God die skuld.Nou vra jy,wat anders dan,is is so geleer !My antwoord is eenvoudig,waag dit om vir jouself te dink,sonder vrees dat die Here jou daarvoor kwalik sal neem.Bedink dinge,bevraagteken die lewe,waag dit op die terrein en geniet waaghalsige dieper denke."Feel it,it's here !"
Lees ander artikels deur johnie007
E-pos my as kommentaar gelewer word
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel
Weergawe: 1 | 1 jaar 5 maande 5 dae 6 ure 27 minute gelede gelewer
Ek stem saam met elke woord, die mens het altyd 'n keuse...goed bewoord!
Weergawe: 1 | 1 jaar 5 maande 5 dae 6 ure 10 minute gelede gelewer
en ek dog ek staan alleen op n eiland
so bly om te sien ander mens voel ook so
dankie vir die stukkie goeie nuus
Weergawe: 1 | 1 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 17 ure 47 minute gelede gelewer
Onderwerp: Ja, maar Nico10 hou nie van te veel dink nie.
Goed geskryf.
Weergawe: 1 | 1 jaar 4 maande 3 weke 6 dae 9 ure 46 minute gelede gelewer
Onderwerp: : die wil van God...
Regtig nie gedink daar is ander mense wat dit ook so insien nie!!! Ek voel ook 100% so.

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Artikels
Gedigte
Rubrieke

deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.