Titel: Dignet ook op Faceboek
Weergawe: 1
Aantal woorde: 50
Kere gelees: 65
Datum gepubliseer: 31 Aug 2010
Dignet is, soos deur veral studente en skoliere versoek, nou ook op Faceboek beskikbaar.
Volg die skakel na die Gemaskerde Dame en u sal Dignet maklik vind.
Die Dignet Woordeboek en ander artikels, is steeds net op www.dignet.co.za verkrygbaar. Deelname is gratis.
Skryf, want julle kan mos!
Lees ander artikels deur Susan Grobler
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Artikels
Algemeen

deur Johann P. Boshoff
"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog