Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



http://www.usatoday.com/news/story/nation/census/2011-08-25/Minority-babies-almost-the-majority/50127816/1

Een uit twee 50% babas in Amerika is wit, alhoewel Wittes 75% van die VSA bevolking is.

http://abcnews.go.com/US/hunger-home-american-children-malnourished/story?id=14367230

17miljoen kinders in VSA lei honger en kry nie daagliks kos nie.

49% van babas wat gebore word in die VSA is op hulp voedingsprogramme waar die ouers en gesin van 4 minder as armoede datum vlak inkomste het, as hulle nog werk het.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

NET 'n DROOM
Toom, lewe is net 'n droom, vir die meeste. Hulle word so opgelei om die onderswyser en die dominee en die regering te vertrou, en o ja, alles in die bybel is waar en jy kan ons Afrikaanse koerante glo en nee, die Afrikaanse Radio sal nie lieg nie. Sjit, hulle is almal die grootste liegbekke.

Ons het eintlik net een eerlike ou gehad en hulle het hom gou vermoor: Hendrik French Verwoerd. Dit het eers onlangs ontdek.
8 jaar 9 maande 6 dae 2 ure oud


Propaganda en demokrasie
As kind het ons geweet: Die blêddie Djûmans maak propaganda, maar ons sê die waarheid. Later was dit die Rassjns, die Boeries, ... ensovoort. Maar ONS het die waarheid. En ons vriende deel met ons hierdie waarheid en verdedig dit vir ons, soos bv, ons koalisie in (Waar's dit nou weer? Daar waar die sand is mos.)
Of Arnie. Kyk hoe bereid is Arnie om ons droom te verdedig! Arnie en sy vriende, en Brad en so.
Amerikaners droom nie! Hulle weet alles en sê wat vir ons goed is. Dit weet dog elke kind. Waar was julle dan in die skool?
Wat was die tema weer? Ag, propaganda. Ken ek nie.
Die waarheid ja, die het ons met lepels gevreet. Gehoor?
fanToom
8 jaar 9 maande 1 week oud


Chomsky
is in my oe nog altyd 'n wakker rakker maar dis die eerste keer wat ek die skrywe van hom raakloop. Dalk juis oor die res van sy gesprekke van meer algemene filosofiese aard in die hoofstroom media toegelaat is. Dankie vir die. As 'n Amerikaanse intelektuele reus soos hy so oor die dinge dink is dit beslis die moeite werd om dit ter harte te neem.
8 jaar 9 maande 1 week 4 ure oud


arrogante VSA
Sover ek weet, was VSA nog net betrokke in oorlog in Vietnam, wat hulle baie gekos het en as Indringer in Iraq, wat hulle nog meer gekos het. Verder het hulle altyd oorlog veroorsaak en ander lande gekry om die vuil werk te doen en te betaal.

ARROGANTE PROPAGANDA IS VSA SPESIALITEIT


In totalitarian societies where there's a Ministry of Truth, propaganda doesn't really try to control your thoughts. It just gives you the party line. It says, "Here's the official doctrine; don't disobey and you won't get in trouble. What you think is not of great importance to anyone. If you get out of line we'll do something to you because we have force."


Democratic societies can't work like that, because the state is much more limited in its capacity to control behavior by force. Since the voice of the people is allowed to speak out, those in power better control what that voice says--in other words, control what people think. One of the ways to do this is to create political debate that appears to embrace many opinions, but actually stays within very narrow margins. You have to make sure that both sides in the debate accept certain assumptions--and that those assumptions are the basis of the propaganda system. As long as everyone accepts the propaganda system, the debate is permissible.

lees gerus hierdie artikel en vertel my wat jy dink.

http://www.zpub.com/un/chomsky.html

8 jaar 9 maande 1 week 17 ure oud


Nogtans
kan hulle regering dit bekostig om ander soewereine lande in te val en op te f***.
8 jaar 9 maande 1 week 19 ure oud


Die Amerikaanse droom
was nog altyd net dit, 'n droom
8 jaar 9 maande 1 week 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar