Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Die Russiese regering het die groen lig gegee vir 'n ambisieuse nuwe tonnel-projek wat Siberië kan verbind met Alaska deur 'n metro lyn. As dit voltooi is, sal die $65 miljard-projek die langste onderwater tonnel in die wêreld wees, langer as die Kanaal Tonnel tussen Engeland en Frankryk met twee keer die afstand. Die beplande roete strek oor 65 km en sal onder die Groot en Klein Diomede Eilande deur seil. Volgens Inhabitat, sal die projek befonds word deur 'n private en openbare vennootskap.

Afgesien van 'n siviele ingenieurswese-wonderwerk, sal die tonnel ook 'n doeltreffende manier wees om 100 miljoen ton goedere per jaar te vervoer. Daarbenewens kan die tonnel 'n maklike oordrag roete bied vir die elektrisiteit wat ontwikkel is deur die gety-energie stasies en wind generatorstasies in Rusland, Alaska en Kanada. Dit sal die spoorweglyn voltooi vir 'n hoë spoed netwerk wat strek van Londen na New York Stad.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

IMAGINASIE
IMAGINE; Ons almal en ons vriende en familie en kennisse klim op die trein in London en gly oor die hele Europa in hierdie trein, regdeur Oos Asie, onder die see en anderkant uit en dan deur Alaska en Kanada en al die pad tot in New York en ons gaan kamp uit en hou braaivleis in Central Park.

Ek het nou die dag geGoogle op Central Park. Dit is ongelooflik groot, 'n regte biochemiese long in die middel van die Borskas van Manhatten Island.

Weet jy waar kom die naam YANKEES vandaan?

Op een stadium was die grootste bevolking van New York, Nederlanders, en almal se naam was Janke of Janike, wat van Jan en John afkom, maar die Iere en Italianers en Jode, kon dit nie uitspreek nie en toe eindig dit op as Yankee.

. . . ek gou die dictionary nageslaan, wat my bron beaam, behalwe ek weet nie hoekom hulle dit New-Englanders noem nie:


Word History: Yankee is an excellent example of a widely known word whose origins cannot be determined. The best hypothesis is that Yankee comes from Dutch Janke, a nickname for Jan, “John.” Evidence can be found in the Oxford English Dictionary that the forms Yankey, Yanky, and Yankee were used as surnames or nicknames in the 17th century. The word Yankee is first found in one of our modern senses in 1758, the sense being “a New Englander.” The 17th-century nickname for Jan was derisive, and the first instances of our word show the term being used derisively by the British for New Englanders. After the Battle of Lexington (1775) New Englanders dignified the name. The British were responsible for application of the term to all Americans (a use first recorded around 1784); and Southerners, for application of the term to Northerners (first recorded in 1817).
The American Heritage Dictionary of the English Language, Third Edition is licensed from Houghton Mifflin Company. Copyright © 1992 by Houghton Mifflin Company. All rights reserved.
Selected Illustrations from the Concise Columbia Encyclopedia. Copyright © 1991 by Columbia University Press.
8 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 7 ure oud


Opwindend!
Maar helaas: Ek sal nooit genoeg geld hê om die hele roete te kan ry nie. Ek wens ek was stinkryk!
8 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 13 ure oud


Londen na New York
Dit sal 'n interresante treinrit wees.
8 jaar 3 maande 2 weke 6 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar