Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek kan nie verstaan dat 'n man en 'n vrou die reg het om kinders te maak, maar hulle het nog nie gewerk om 'n huis te bou nie.


Al die ander mense in die hele wereld moet sorg vir sy eie werk en dan eie huis en dan eie kinders, maar hierdie mense eis 'n reg opp behuising, nadat hulle kinders verwek het.


Wie gee hulle die spesiale reg?


Nee ek dink mense wat kinders maak sonder om vooraf te sorg vir inkomste en behuising, het nie die reg op behuising nie en moet dan saam met die diere in die veld leef as hulle hul wil gedra soos diere.

Het arm seuns en dogters 'n wetlike reg om kinders so vroeg as moontlik in die wereld te bring?

As tieners ontneem word o kinders te kry totdat hulle in die twintigs is, sal hulle meer verantwoordelik optree om kinders te bar en nie vir die kinders te kan versorg nie?

As enkel ouers eers kinders kry nadat sy getroud is en 'n huwelikskontrak het dat die man vir die drie of meer kan versorg, sal hulle nog staatshulp benodig?

As tienermoeders eers wag om babas te maak nadat hulle matriek geslaag het, sal hulle nie eers ook werk kan kry om te help vir die gesamentlike versorging van die gesin nie?

Dis so al asof ek die boodskap kry dat Arm Kinders maar vroeg kan seks eis as stokperdjie en dan moet die besorgde en verantwoordelike mense en die staat vir die babas en die skool en die kos en die medies en die behuising bak staan. Waar kry hulle hierdie spesiale reg? Kan iemand asseblief dit vir my verduidelik? Asseblief.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

homo = mens
ek dink die sleutel is die 'homo'

in die oerdae van homo, voor erectus en voor sapiens . . .

laat my verduidelik

[Latin sapiêns, sapient-, present participle of sapere, to taste, be wise. See sapient.] = to taste wisdom?

[Middle English, from Latin êrêctus, past participle of êrigere, to set up : ê-, ex-, ex- + regere, to guide.] = to guide to set up?

[Latin homo, man.] = Afr. mens?

. . . . was daar ontdek dat dit iets te doen het met wysheid! Of het dit?

Toe ontstaan incubus en succabus; en hulle kinders is homo; die twee tipe erectus en sapiens.

Ky Pa het altyd gese: "My kind as jy iets nie verstaan nie vra 'n Hollander, want hy was by die skepping"

Toe vra ek en die antwoord is 'n stuk 'pun' . . .

'Al's die peen is in de erectus, hangt de verstand aan die bal as.' . . . . sap pie ens., . . . .

Is dit nie ons wereld se probleem nie?

Waar is gister en waar is vandag se wysgere?

Kom ek wees 'n profeet:

Julius is julle volgende president!

8 jaar 9 maande 4 dae 18 ure oud


'n Toepaslike kwotasie
"Wees nie wys in jou eie oë nie" en dan wil ek byvoeg, "veral nie as jy ander ouens van long ago far away se woorde moet gebruik om wys te klink nie.
8 jaar 9 maande 4 dae 20 ure oud


Mense (?)
Nie hier nie.
Eendag, om die vuur, met die tjoppie op die kole.
Moet ons primiteer:
Homo Sapiën versus Homo Erectus
8 jaar 9 maande 4 dae 23 ure oud


so arm soos 'n kerkmuis
Kommentaar Raai wie kwoteer ek hier:

“ARMOEDE IS SELF GEGENEREER UIT MOEDSWILLIGE WETTELOOSHEID EN NIKS ANDERS NIE”

“Ek verseker jou ek is so arm soos 'n kerkmuis. ha ha ha!”

Nou ken ons jou. Skaam jou.
Kommentaar gelewer deur AardigeAfrikaner - E-pos AardigeAfrikaner

Is armoede materialisties of arm van Gees?

Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees הוהי, en wyk af van die kwaad; dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente. Vereer הוהי uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos. My seun, verag die tug van הוהי nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie, want הוהי tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos ‘n vader die seun in wie hy behae het. Gelukkig die mens wat wysheid gevind het, en die mens wat verstand verkry; want die verkryging daarvan is beter as dié van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud; dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie. [Spreuke 3:7-15]

Leer my ‘n goeie insig en kennis, want ek glo aan u gebooie. Voordat ek verdruk was, het ek gedwaal; maar nou onderhou ek u woord. U is goed en doen goed; leer my u insettinge. Vermeteles het my leuens toegedig; maar ék bewaar van ganser harte u bevele. Hulle hart is ongevoelig soos vet; maar ék verlustig my in u wet. Dit is goed vir my dat ek verdruk was, sodat ek u insettinge sou leer. Die wet van u mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer. U hande het my gemaak en my toeberei; maak my verstandig, dat ek u gebooie kan leer. [Psalms 119:66-73]

‘n Naam is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud. Rykes en armes ontmoet mekaar, הוהי het hulle almal gemaak. ‘n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf. Die loon van nederigheid is die vrees van הוהי is rykdom en eer en die lewe. [Spreuke 22:1-4]

Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. En skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van הוהי: Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie. Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien. Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou. Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het. Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. [Openbaring 3:13-22]


Deur hierdie drie plae is ‘n derde van die mense gedood, deur die vuur en deur die rook en deur die swawel wat uit hulle bekke uitgegaan het; want hulle mag is in hulle bek en in hulle sterte; want hulle sterte is soos slange en het koppe, en daarmee rig hulle skade aan. En die orige mense wat deur hierdie plae nie gedood is nie, het hulle nie bekeer van die werke van hul hande, om die duiwels te aanbid, of die idole van goud en silwer en koper en klip en hout wat nie kan sien of hoor of loop nie. En hulle het hul nie bekeer van hul moorde en hul towerye en hul hoerery en hul diefstalle nie. [Openbaring 9:18-21]
8 jaar 9 maande 5 dae 1 uur oud


LOL
Raai wie kwoteer ek hier:

“ARMOEDE IS SELF GEGENEREER UIT MOEDSWILLIGE WETTELOOSHEID EN NIKS ANDERS NIE”

“Ek verseker jou ek is so arm soos 'n kerkmuis. ha ha ha!”

Nou ken ons jou. Skaam jou.
8 jaar 9 maande 5 dae 2 ure oud


Nico10probleem
Nico10, is ek die probleem of is my verwysings die probleem?

groetnis
8 jaar 9 maande 5 dae 11 ure oud


Nico10
Wat wil jy hê moet ek vir jou sê? 'Jammer' omdat jy my nie kon oortuig nie? Oortuig my met feite, nie net opinies of 'polities-reg' nie. Jy weet goed ek is ten politiek en teen godsdiens en teen verbastering en teen wetteloosheid en teen ongeloof en juis daarom sal dit moeilik wees vir my om te sê: "Jammer ek is verkeerd!' Ek was vir te lank, gruwelik belieg en bedrieg. Ek val nou nie meer vir populêre ideologie nie.

Dis jammer dat jy nie wil saam praat nie, want hoe meer opinies, hoe beter ontrafel ons almal die misverstande uit.


Ek nooi jou uit om deel te neem; gee jou oortuigings en jou feiete. Miskien oortuig dit my wel.
8 jaar 9 maande 5 dae 15 ure oud


IS MY VRAE ONREVERDIG?
Kommentaar Jy is netso onredelik en genadeloos soos ou thingymagicky, g'n wonder jy hang hom aan nie.

Hiermee bedoel ek nie dat ek dink mense wat kinders verwek moet sommer net behuising kry weens dit nie. Dit is die oordele wat jy so straf vel sonder om die weie verskeidenheid moontlike verskillende agtergronde enigsins te oorweeg. Wat het geword van jou god se genade?

Persoonlik sou ek almal wat lewe 'n huis gee as ek kon.
Kommentaar gelewer deur AardigeAfrikaner - E-pos AardigeAfrikaner

Hi AardigeAfrikaner ek het dieselfde armoede in Lesotho, Swaziland, Mozambiek, Zimbabwe, Kenia, Botswana, Namibië, Mauritius, Egipte, Skotland, en Italië, gesien en altyd gewonder: Hoekom maak hierdie armoedige mense kinders en kan dan nie vir hulle versorg nie? Ek en jy doen dit nie? Hoekom moet ons altyd skuldig voel as ons ons lewens beplan en kosteplan opstel, en ons self reguleer en hulle nie?

Op een stadium was daar 'n spul arm swartes in 'n blok woonstelle in Sunnyside Pretoria. Kom Maandag oggend dan lê daar honderde bokse vir Kentucky Fried Chicken en bokse vir Pizzas, en dose vir nuwe TV's. Ek kan nie sulke kosse bekostig nie. Waar kry hulle die geld, maar dis juis hulle wat aanhoudend wil kom geld leen (seker maar vir sigarette en drank?)

IS MY VRAE ONREVERDIG?

Het arm seuns en dogters 'n wetlike reg om kinders so vroeg as moontlik in die wêreld te bring?

As tieners ontneem word om kinders te kry totdat hulle in die twintigs is, sal hulle meer verantwoordelik optree om kinders te baar en nie vir die kinders te kan versorg nie?

As enkel ouers eers kinders kry nadat sy getroud is en 'n huwelikskontrak het dat die man vir die drie of meer kan versorg, sal hulle nog staatshulp benodig?

As tienermoeders eers wag om babas te maak nadat hulle matriek geslaag het, sal hulle nie eers ook werk kan kry om te help vir die gesamentlike versorging van die gesin nie?

thingymagicky se norm is altyd regverdig.

[1] geen seks buite die huwelik;

Dink jy dis redelik om promoveer jy dat almal kan ‘ghifoefil’ na hartelus en dan op jou voorstoep kom pleit vir kos en klere en slaapplek.? Is dit wat jy vir my wil sê?

[2] moet die boer aanhoudend huise bou vir werkers, wat baie keer, veral Maandag-oggend nie opdaag vir werk nie? Ek weet, ek het op die plaas Garsfontein buite Pretoria gewoon waar die Boer amper 1,000 koeie twee keer elke dag moet melk, en dis altyd op kretieke tye wat die volk nie opdaag nie.

Ek het gesien hoe die boer vir sy volk huise bou, dan f..0 hulle dit op. Hy gee grond en saad en water vir hulle vir mielies en groente. Dink jy hulle plant dit aan en kyk agter die plantjies? Daar was net twee swartes wat ryk geword het by hierdie boer: Boy en Ester. Altwee was ongetroud, was van sonop tot sonoder op hulle pos. Het hulle huise versorg, tuine aangeplant, selfs motors aangeskaf. En die ander swartes? Hulle het Boy en Ester gehaat.

Aanhoudende geleeglêery en gesuipery en bakleiery en siektes het hom gatvol gemaak en ‘n vendusie gehou en die melkkoeie verkoop. . . . ‘n beesplaas gaan koop en met beeste begin boer. Daai ou het va 0h300 in die oggend tot na 23h00 in die aand by die melkery spandeer en dan nog moes sorg dat elke koei se rekord op datum is en ge-insimineer word en moeilike geboortes kalwers moes uittrek, en dan nog moes vure doodslaan wat moedswillig aan die brand gesteek is. . . .dan nog moes rondjaag want implimente en gereedskap word gesteel, en so gaan dit aan. Nee, ek blameer hom nie dat hy gatvol geword het nie en toe hy die koeie verkoop, toe hardloop almal UNION toe omdat hulle nie meer werk het en wil aanbly op die plaas. Op die ou eiende het hy die plaas aan die Munisipaliteit verkoop, as gevolg van die behuisingsprobleem vir die werkers en wat doen die Munisipaliteit? Hulle ontwikkel ‘n lukkse woonbuurt en gee nie ‘n duit om vir die werkers nie.

Nadat hy na die nuwe plaas is, wat gebeur toe? Hulle kom in deur vier plaashekke, los dit oop sodat beeste in die hoofpad beland; kom met AK’s en rand hom en sy vrou aan en besteel die werkers se loongelde. . . nadat hulle die spul honde vergewe het.

AardigeAfrikaner, antwoord my vrae. Ek wil graag weet waar le moraliteit en verpligting en soos jy dit stel: “Jy is netso onredelik en genadeloos soos ou thingymagicky”

Ek dink jy is suur omdat ek skryf: “ moet dan saam met die diere in die veld leef as hulle hul wil gedra soos diere”, maar wet jy, ek het in Namibie en Botswana en Zimbabwe, bgesien dat hierdie mense eenvoudige rondawels met grasdakke en krale van takke bou, en hulle diere goed oppas teen die wilde diere en die mielies goed vertroetel vir kos. Kinders daar in die veld het werk en leer uit en in en van die natuur en daar is nie vroeg babas nie.

Dis die industrialisasie wat hierdie mense in die stede gebring het en van hulle prostitute en dwelmverslaafdes gemak het.

Beroof die arme nie, omdat hy arm is, en verbrysel die ellendige nie in die poort nie.

Spr 22:23 Want הוהי sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.

ENKELE SPREUKE

Spreuke 28:3-14
[3] ‘n Man wat arm is en die armes verdruk, is soos ‘n reën wat wegspoel en geen brood bring nie.
[4] Die wat die wet verlaat, hulle prys die goddelose; maar die wat die wet onderhou, word vererg oor hulle.
[5] Slegte mense verstaan die reg nie, maar die wat הוהי soek, verstaan alles.
[6] Die arme wat in sy regskapenheid wandel, is beter as die verkeerde wat twee paaie wil loop en daarby ryk is.
[7] Wie die wet bewaar, is ‘n verstandige seun; maar hy wat met deurbringers omgaan, steek sy vader in die skande.
[8] Wie sy goed vermeerder deur rente en deur woeker, maak bymekaar vir een wat hom oor die armes sal ontferm.
[9] Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is ‘n gruwel.
[10] Wie die opregtes laat verdwaal op ‘n verkeerde weg, sal self in sy eie kuil val; maar die regskapenes sal die goeie beërwe.
[11] ‘n Ryk man is wys in sy eie oë; maar ‘n arme wat verstandig is, ondersoek hom terdeë.
[12] As die regverdiges juig, is die heerlikheid groot; maar as die goddelose opkom, moet die mense gesoek word.
[13] Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.
[14] Gelukkig is die mens wat gedurigdeur vrees; maar hy wat sy hart verhard, sal in die onheil val.

DAAR IS REËLS VIR DIE LEWENSSPEL WAT ARMOEDE OF RYKDOM BEPAAL

As jy dan goed luister na die stem van הוהי Elohim om sorgvuldig te hou al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal הוהי Elohim jou die hoogste stel bo al die nasies van die aarde. En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van הוהי Elohim. Geseënd sal jy wees in die stad, en geseënd sal jy wees in die veld. Geseënd sal wees die vrug van jou liggaam en die vrugte van jou land en die vrug van jou vee, die aanteel van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee. Geseënd sal wees jou mandjie en jou bakskottel. Geseënd sal jy wees by jou ingang, en geseënd sal jy wees by jou uitgang. הוהי sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor jou verslaan word; op een pad sal hulle teen jou uittrek en op sewe paaie voor jou uit vlug. הוהי sal die seën oor jou gebied in jou skure en in alles waar jy jou hand aan slaan; en Hy sal jou seën in die land wat הוהי Elohim jou sal gee. הוהי sal jou vir Hom as qodesh [apartheid] volk bevestig soos Hy jou dit gesweer het, as jy die gebooie van הוהי Elohim hou en in sy weë wandel. En al die volke van die aarde sal sien dat die Naam van הוהי oor jou uitgeroep is, en hulle sal vir jou vrees. En הוהי sal die goeie aan jou oorvloedig gee in die vrug van jou liggaam en in die vrug van jou vee en in die vrugte van jou land, in die land wat הוהי aan jou vaders met ‘n eed beloof het om aan jou te gee. הוהי sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën van jou land op die regte tyd te gee en om al die werk van jou hand te seën; en jy sal aan baie nasies uitleen, maar self nie hoef te leen nie. En הוהי sal jou die kop en nie die stert maak nie, en jy sal net boontoe en nie ondertoe gaan nie as jy luister na die gebooie van הוהי Elohim wat ek jou vandag beveel om te hou en te doen, en jy nie regs of links afwyk van al die woorde wat ek julle vandag beveel, om agter ander gode aan te loop om hulle te dien nie.

DUS is die wet die sleutel tot rykdom:

[1] bly weg van politiek;
[2] bly weg van godsdiens; bly weg van rasvermenging; bly weg van aanbiddingsplekke;
[3] bly weg van Babilon Deity name;
[4] onthou die Sabbat by jou eie huis;
[5] onthou resoek vir ouers;
[6] onthou die respek vir die huwelik;
[7] onthou die respek vir lewe;
[8] onthou die respek vir eiendom;
[9] onthou die respek vir waarheid;
[10] wees tevrede.

Dit is baie redelik, maar doen die arm ouens dit?

As jy dit nie doen nie:

Maar as jy nie luister na die stem van הוהי Elohim, om sorgvuldig te hou al sy gebooie en sy insettinge wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal.

Vervloek sal jy wees in die stad, en

vervloek sal jy wees in die veld.

Vervloek sal wees jou mandjie en jou bakskottel.

Vervloek sal wees die vrug van jou liggaam en die vrugte van jou land, die aanteel van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee.

Vervloek sal jy wees by jou ingang, en

vervloek sal jy wees by jou uitgang. הוהי sal teen jou stuur die vervloeking, die verwarring en die bedreiging in alles waar jy jou hand aan slaan, wat jy moet doen; totdat jy verdelg is en totdat jy gou tot niet gaan vanweë die boosheid van jou handelinge, dat jy My verlaat het. הוהי sal maak dat die pes jou aankleef totdat Hy jou vernietig uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem. הוהי sal jou swaar tref met tering en koors en vurige koors en ontsteking en droogte en brandkoring en heuningdou; en hulle sal jou vervolg totdat jy omkom. En jou hemel wat bo jou hoof is, sal koper, en die aarde wat onder jou is, yster wees. הוהי sal die reën van jou land poeier en stof maak; van die hemel sal dit op jou afkom totdat jy verdelg is. הוהי sal maak dat jy voor jou vyande verslaan word; op een pad sal jy teen hom uittrek en op sewe paaie sal jy voor hom uit vlug—en jy sal ‘n skrikbeeld vir al die koninkryke van die aarde word. En jou lyke sal as voedsel dien vir al die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde sonder dat iemand hulle skrikmaak. הוהי sal jou swaar tref met swere van Egipte en met geswelle en skurfte en uitslag waarvan jy nie kan gesond word nie. הוהי sal jou slaan met kranksinnigheid en blindheid en sinsverwarring, sodat jy op die middag sal rondtas soos die blinde in die donker rondtas, en in jou weë sal jy geen voorspoed hê nie; maar jy sal altyddeur net verdruk en beroof wees sonder dat daar ‘n helper is. Jy sal jou met ‘n vrou verloof, maar ‘n ander man sal haar skend; ‘n huis sal jy bou, maar daarin nie woon nie; ‘n wingerd plant, maar dit nie in gebruik neem nie. Jou bees word voor jou oë geslag, maar jy sal daarvan nie eet nie; jou esel word voor jou weggeroof en sal na jou nie terugkom nie; jou kleinvee word aan jou vyande gegee sonder dat daar vir jou ‘n helper is. Jou seuns en jou dogters word aan ‘n ander volk gegee, terwyl jou oë dit sien en die hele dag na hulle smag sonder dat jy daar iets aan kan doen. Die vrugte van jou land en al jou werk sal ‘n volk eet wat jy nie ken nie; en jy sal altyddeur net verdruk en hard behandel word. En jy sal kranksinnig wees vanweë die gesig van jou oë wat jy sal sien. הוהי sal jou tref met bose swere aan die knieë en aan die bene—waarvan jy nie gesond kan word nie—van jou voetsool tot jou skedel. הוהי sal jou en jou koning wat jy oor jou sal aanstel, na ‘n nasie laat gaan wat jy en jou vaders nie geken het nie; en daar sal jy ander gode, hout en klip, dien. En jy sal ‘n voorwerp van verbasing, ‘n spreekwoord en ‘n spot wees onder al die volke waarheen הוהי jou sal wegvoer. Jy sal baie saad op die land uitbring, maar min insamel; want die sprinkaan sal dit afeet. Wingerde sal jy plant en bewerk maar geen wyn drink of wegbêre nie; want die wurm sal dit opeet. Olyfbome sal jy hê in jou hele grondgebied, maar jy sal jou nie met olie salf nie; want jou olywe sal afval. Seuns en dogters sal jy verwek, maar hulle sal vir jou nie wees nie; want hulle sal in gevangenskap gaan. Al jou bome en die vrugte van jou land sal die sprinkaan in besit neem. Die vreemdeling wat by jou is, sal hoër en hoër oor jou opklim; en jy sal laer en laer afsak. Hy sal aan jou leen, maar jy sal aan hom nie leen nie; hy sal die kop en jy die stert wees.

En al hierdie vloeke sal oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is, omdat jy nie geluister het na die stem van הוהי Elohim om sy gebooie en sy insettinge wat Hy jou beveel het, te hou nie; en hulle sal by jou ‘n teken en ‘n wonder wees, en by jou nageslag tot in ewigheid. Omdat jy הוהי Elohim nie met vreugde en vrolikheid van hart weens die oorvloed van alles gedien het nie, sal jy jou vyand wat הוהי teen jou sal stuur, dien in honger en in dors en in naaktheid en in gebrek aan alles; en hy sal ‘n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het. הוהי sal teen jou ‘n nasie bring van ver, van die einde van die aarde af, soos ‘n arend vlieg—’n nasie wie se taal jy nie verstaan nie, ‘n nasie hard van aangesig, wat ‘n grysaard nie ontsien en vir ‘n seun geen genade het nie. En hulle sal die vrug van jou vee en die vrugte van jou land opeet totdat jy verdelg is; wat vir jou geen koring, mos of olie, aanteel van jou beeste of aanteel van jou kleinvee sal laat oorbly totdat hulle jou tot niet gemaak het nie. En hulle sal jou in benoudheid bring in al jou poorte totdat jou hoë en versterkte mure val waarop jy in jou hele land vertrou het; ja, hulle sal jou in benoudheid bring in al jou poorte in jou hele land wat הוהי Elohim jou gegee het. En jy sal die vrug van jou liggaam eet, die vlees van jou seuns en jou dogters wat הוהי Elohim jou gegee het, in die beleëring en in die benoudheid waarmee jou vyand jou benoud sal maak. Die vertroetelde en baie verwénde man by jou—sy oog sal sy broer en die vrou wat hy liefhet, en sy orige kinders wat hy nog behou het, skeef aankyk; sodat hy aan geeneen van hulle iets sal gee van die vlees van sy kinders wat hy eet nie, omdat daar vir hom niks anders oorgelaat is in die beleëring en in die benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte benoud sal maak nie. [Deuteronómium 28:1-55]

ARMOEDE IS SELF GEGENEREER UIT MOEDSWILLIGE WETTELOOSHEID EN NIKS ANDERS NIE
8 jaar 9 maande 5 dae 15 ure oud


Aijaijai!
Jy is netso onredelik en genadeloos soos ou thingymagicky, g'n wonder jy hang hom aan nie.

Hiermee bedoel ek nie dat ek dink mense wat kinders verwek moet sommer net behuising kry weens dit nie. Dit is die oordele wat jy so straf vel sonder om die weie verskeidenheid moontlike verskillende agtergronde enigsins te oorweeg. Wat het geword van jou god se genade?

Persoonlik sou ek almal wat lewe 'n huis gee as ek kon.
8 jaar 9 maande 5 dae 18 ure oud


HOEKOM TEEL MENSE SO BAIE AAN
http://www.vhemt.org/biobreed.htm
8 jaar 9 maande 5 dae 19 ure oud


VOETSPORE
~Author Unknown~

"Walk a little slower, Daddy",
Said a little child so small.
"I'm following in your footsteps,
And I don't want to fall.

Sometimes your steps are very fast,
Sometimes they're hard to see;
So walk a little slower, Daddy,
For you are leading me.

Someday when I'm all grown up,
You're what I want to be;
Then I will have a little child
Who'll want to follow me.

And I would want to lead just right,
And know that I was true;
So, walk a little slower, Daddy,
For I must follow you."
8 jaar 9 maande 5 dae 19 ure oud



Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar