Weergawe: 1
Aantal woorde: 743
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 07 Jun 2015
12:00 PM 2015-06-07
HOE VERKLAAR JY DIT
Na aanleiding van die navraag oor die ontstaan van dorpe in Suid Afrika.
Op een stadium van my lewe het ek ook MSc Stads en Streeksbeplanning studeer,
en aangesien ek 'n Vrystater is wil ek graag die volgende skryf,
oor dorpsuitleg veral in die Vrystaat,
want ek kon eerstehands van my Ouma
hoor oor die ontstaan van die dorpe in die Vrystaat.
My Ouma van my ma se kant, en haar sussie [10 en 8]
was op die plaas By Fouriesburg,
agtergelaat weggesteek in 'n hooimied,
terwyl mamma konsentrasiekamp toe is,
en pappa na Ceylon gestuur is,
skape keelafgesny was deur die Engelse,
en deur Tommies verkrag is in die Eetkamer.
My Oupa van my pa se kant,
was die eerste intrekker in Petrus Steyn en was die Landdrost.
Hy het 17 kinders by die eerste vrou gehad,
toe sewe kinders by die tweede vrou gehad.
(nie almal het geboorte oorleef nie)
Die boerdery was op drie plase:
(tussen Petrus Steyn en Reitz)
elke seun was in beheer van een aspek van die boerdery;
melkery
groenteplaas
vrugteplaas
saaiplaas
perde en vervoer
waterdamme
beeste
skape
hoenders
jag en biltongfabriek, ens.
elke dogter het werk en pligte gehad:
kook, brei, naaldwerk, kleremaak,
vrugte en groente inlê,
seepmaak,
huisskoonmaak en poleer en poets,
beddensopmaak en klere was en stryk,
babas versorg en kleintjies oppas,
terwyl die groter Susters die skool behartig het,
en die Pa was in beheer en het die Leviete voorgelees,
die gesin opgedra in gebed,
en die morele waardes van die Tien gebooie gehandhaaf,
terwyl mamma die traanties en die glimlaggies vertroos het met liefde en nougesetheid in geloof.
Ek was bevoorreg om op die Opstal een skoolvakansie deurgebring.
1 - die hele Vrystaat-gebied was totaal onbewoon
(geen Naturel kan ooit enige aanspraak maak op die grondgebied nie)
2 - niks was ooit deur enige nomadiese stam as bewys van enige besetting in die Vrystaat nie
(geen Naturel het enigiets in die Vrystaat gebou nie, selfs nie 'n kakhuisie nie)
3 - al die Voortrekkers is regdeur die Vrystaat op pad
oos na Natal of
noord na Transvaal of
selfs wes na Kalahari
My pa se Oupa was Voortrekker en was teenwoordig by die Verbondsgelofte by Bloedrivier,
terug Vrystaat toe en begin by Sewe-Fonteine waar Kroonstad later ontstaan het.
4 - om verkenningswerk te bepaal en te vergemaklik,
was die tog per perd per dag bepaal van watersuipplek tot die volgende watersuipplek,
in driehoekige netwerk en staan bekend as DIE CHRISTALLERTEORIE.
5 - al die dorpe is by riviere of strome of fonteine
en is tussen 20km tot miskien maksimum 50 km uitmekaar in twee rigtings
NET AS VOORBEELD
https://www.google.co.za/maps/@-27.9558789,28.6962824,9z?hl=en
gestel ons begin by Bethlehem;
dan kry jy Danielsrus en dan Reitz
of Eenzaamheid en dan Warden
of Kestel en dan Harrismith
of Clarens en dan Fouriesburg
of Paul Roux en dan Senekal
of Lindley na Petrus Steyn en dan of Reitz of Heilbron
of Slabberts en dan Fouriesburg
of Slabberts en dan Rosendal
ensovoorts.
In minder as 50 jaar,
het die Boere paaie gemaak,
brûe gebou,
huise gebou,
plase uitgelê en landerye braak gelê,
skole gebou,
selfs 'n treinspoor ten tye van die Anglo-Boere-Oorlog.
Jy kan gerus vra: "Waar kom die Basutos vandaan?"
Hulle was vlugtelinge weg van Dingaan en Tjaka en ander na die berggebied van Basutoland.
Telkens moes die Boere hulle beskerm teen stamaanvalle,
en dikwels was swart kinders agtergelaat vir kos vir die wilde diere,
en dan het die Boere die kinders plaas toe geneem en versorg,
en daarom kon al die swartes in die Vrystaat uiteindelik Afrikaans praat.
Later het die Boere Lokasies vir die Swartes gebou,
met water en rioolvoorsiening en die huise en skole en klinieke staan vandag nog.
. . . . onthou hulle was burgers van Lesotho.
Wat gaan van die Vrystaat word, met Swart aan bestuur?
Wel . . . . die klinieke en hospitale begin verval,
. . . . die paaie is vol gate,
. . . . die sypaadjies is amper geheel en al ongelyk,
. . . . die elektrisiteitsrekening aan ESCOM word nie betaal nie,
Ek persoonlik het ideale oplossing vir SHACK-BEHUISING ontwerp,
maar hulle stel nie belang in oplossings nie,
net steel van geld, so veel, en so gou as moontlik.
Ek haat en vervloek elke deelnemer aan demokrasie,
. . . . wat suiwer satanisme is,
want dit het al tien gebooie abrogeer,
die hele land verwoes,
en die Verbond verbreek:
"jy mag nie verswaer nie want dan gaan ek jou verdelg" [Esra 9]
. . . . dis presies wat besig is om te gebeur!
groete
Chris Nel cpnel@msn.com