Titel: eerlike oordending
Weergawe: 1
Aantal woorde: 140
Kere gelees: 124
Datum gepubliseer: 27 Dec 2010
drie en sestig jaar se swerf in 'n deurmekaar lewe
in 'n deurmekaar land.nie slim nie,nie dom nie,diepdenkend onnosel !hoeveel keer het ek spottend
met filosowe se vreemde gedagtes gekgeskeer.alwetend
idees afgeskiet wat verskil met my beterwetende 'skrifgefundeerde' 'volle evangelie'.vir regte slimmes het ek 'n skriffie gehad,vir dommes 'n gebed vir wysheid.alles was so duidelik,onomstootlike waarheid.
en nou ?niks van daardie goed maak meer saak nie,ek is nou 'n selfverklaarde hiperkritikus.ek het twee jaar terug twee lensvervangings gehad en sedertdien 'n geloofsvervanging.ek glo nog,maar defnitief nie meer soos 'n kindjie teer ! Ek kyk na alles om my heen,dood en
lewe,hemel en hel,kerk en gemeenskap,rykdom en armoede, en ek sukkel,my helder kleure het vermeng,van rooi en blou en groen na vaal.Here help !
Lees ander artikels deur johnie007
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.