Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Seer, met diep seer
Knop in die keel
Kom fluister ek vandag

Whisperer, ek is stom
woorde te min om te sê
maar ek weet jy sal weet

Totsiens fluister siel
jy is skielik kom haal
ek glo nie eens Hannie
kon dit keer...al wou sy so graag

Maar ek weet vandag wandel jy
met jou drome en mooiste onthou
saam met die engele
in die Vader se hemeltuin

Rus sag my vriend

Ter ere aan Whisperer wat met soveel mooi sagte woorde van Hannie vertel het. Wat sy wee saam met Hannie ons harte en siele geraak het. Baie het sy lesse my/ons lesse geword. Totsiens vriend en dankie vir die mooi woorde wat jy vir ons agterlaat.

Liefnis
Cat



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

---
Ai catB, ek het nie woorde om te sê hoe ek in my binneste voel nie.

http://www.youtube.com/watch?v=PAjP9DNsHF8&feature=related

Dis !Beautiful!
8 jaar 6 maande 1 week 2 dae 13 ure oud


Fluistersag
Mooi gesê. Baie sterkte aan almal wat seer is oor Whisperer, die man met die sagste woorde en sagte gees.
8 jaar 6 maande 1 week 3 dae 12 ure oud


die weervoorspelling
jip..dis tragies.....sad...en n verlies.
8 jaar 6 maande 1 week 3 dae 19 ure oud


''''
.... ek ween....


ammiemoon
8 jaar 6 maande 1 week 4 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar