Weergawe: 1
Aantal woorde: 510
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 10 Nov 2015
Hierdie bydrae is volwasse van aard en mag verwysings na geweldadige dade hê asook kru woorde. Om hierdie rede word persone onder die ouderdom van agtien (18) verbied om hierdie afdeling te gebruik.
Sensitiewe persone en diegene met fundamentalistiese lewensbeskouinge word ook aangeraai om nie verder te gaan nie.
Indien jy ouer as agtien is, en deur op die "Gaan Voort" knop te kliek bevestig jy dit ook so, kan jy op "Gaan voort" kliek.
Gaan terug
Lees ander artikels deur Chris Nel
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel
Hierdie kommentare is gebaseer op 'n bydrae wat volwasse van aard en mag verwysings na geweldadige dade hê asook kru woorde. Om hierdie rede word persone onder die ouderdom van agtien (18) verbied om hierdie afdeling te gebruik.
Sensitiewe persone en diegene met fundamentalistiese lewensbeskouinge word ook aangeraai om nie verder te gaan nie.
Indien jy ouer as agtien is, en deur op die "Gaan Voort" knop te kliek bevestig jy dit ook so, kan jy op "Gaan voort" kliek.
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)
. . . . jy is seker reg,
dit is heelwaarskynlik geleen uit die ARMY uit ENGELS,
want as ek nou terugdink aan die dae wat ek nog TV gehad het,
en dit was voor 1994,
was die woord meesal in ENGELS gebruik.
. . . . maar in NEDERLANDS is die woord gladnie 'n lelike woord nie,
ek onthou toe ek met die trein vanaf Amsterdam na Luxembourg is,
hoe aan my vertel is van die plase met FOKKERY,
wat doodeenvoudig 'n STOETTEELPLAAS is.