Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

GHA Gedigtekompetisie 2015 vir Skoliere

Intermediêre-afdeling (gr. 5 – 6)

Reëls:

1.       Hierdie inskrywingsvorm moet volledig voltooi word en tesame met jou gedig/te, die GHA voor of op die sluitingsdatum van die kompetisie, naamlik 31 Mei 2015, bereik.
2.      Inskrywings kan per gewone pos of e-pos gestuur word. Font: Arial 11 of 12 punt
3.      ‘n Kort lewenskets waarin jy sê waar jy gebore is, waar jy skoolgaan, wat jou belangstellings is en wat jy eendag wil word, ensovoorts, asook ‘n onlangse mooi foto 2mb (swart en wit, poskaartgrootte) van jouself EN ‘n laserplaat (met jou naam op) met die gedigte in WORD-formaat op, moet jou inskrywing vergesel.
4.      Enige styl is aanvaarbaar, maar stylvorms soos die sonnet, kwatryn, koeplet, ens. dui op die digter se vaardigheid en sal bonuspunte ontvang. Gedigte moet in algemeen beskaafde Afrikaans wees. Gedigte wat laster en/of onwelvoeglike taal bevat, sal nie aanvaar word vir beoordeling nie. Gedigte moet liefs nie langer as 35 reëls wees nie.
5.      Inskrywingsgeld: R30 vir die eerste gedig, en R20 vir elke gedig daarna. Slegs drie gedigte per digter word toegelaat.
6.      Slegs oorspronklike gedigte van deelnemers mag ingeskryf word.
7.      Die GHA-hoofkantoor administreer die kompetisie. Inskrywingsgeld moet in die bankrekening (besonderhede hieronder) inbetaal word. Die inbetaalstrokie moet tesame met u inskrywingsvorm en gedigte aan die onderstaande adres gepos word.
8.      Beoordeling is finaal en geen briefwisseling sal gevoer word nie.
9.      Die beste gedigte wat aan die beoordelaars se standaarde voldoen, sal in die bloemlesing, Die Wonder van Afrikaans II gepubliseer word. Om hierdie rede gee deelnemers toestemming aan die GHA om enige gedigte wat vir hierdie kompetisie ingeskryf is, te mag gebruik in bogemelde publikasie asook toekomstige publikasies hetsy elektronies of andersins.
10.      Pryse: Algehele Wenner R1000, Naaswenner R500, 5 x Aansporingspryse van R150 elk, asook
50 x Slagtersnekrebellie (1815) medaljes kan gewen word.
11.      Die bekendstelling van die bloemlesing, die bekendmaking van die wenners en die oorhandiging van die pryse sal tydens ‘n glansgeleentheid te Pretoria op 17 Oktober 2015 geskied.
12.      Geen gedigte waarop reeds kopie- of enige ander regte deur enige buitestaander behou word, mag sonder skriftelike toestemming van sodanige party ingeskryf word nie.
13.      Deelnemers aan hierdie kompetisie en/of hulle ouers/voogde vrywaar die GHA van enige eise of ongeopenbaarde aansprake van enige aard wat mag ontstaan uit deelname aan hierdie kompetisie.

Posadres: GHA Gedigtekompetisie 2015,
Posbus 25119, Gezina, 0031
Tel: 012 335 3321, Faks: 086 693 2416
Vonkadres: gedigte@afrikaans.org.za
Bankbesonderhede: GHA, Bank: ABSA, Rekeningnommer: 730 140 223,
Taknaam: Quagga Sentrum, Taknommer: 630 664
WEBWERF: www.afrikaans.org.za

Onderwerpe om van te kies:

(a) Slagtersnekrebellie      (b) Afrikaans 90;      (c) My Wêreld

(KIES asseblief ‘n oorspronklike TITEL VIR JOU GEDIG.)

* * *
GHA Gedigtekompetisie 2015 vir Skoliere

Juniorafdeling (gr. 7 – 9)

10.      Pryse: Algehele Wenner R1200, Naaswenner R800, 5 x Aansporingspryse van R200 elk, asook
50 x Slagtersnekrebellie (1815) medaljes kan gewen word.
11.      Die bekendstelling van die bloemlesing, die bekendmaking van die wenners en die oorhandiging van die pryse sal tydens ‘n glansgeleentheid te Pretoria op 17 Oktober 2015 geskied.
12.      Geen gedigte waarop reeds kopie- of enige ander regte deur enige buitestaander behou word, mag sonder skriftelike toestemming van sodanige party ingeskryf word nie.
13.      Deelnemers aan hierdie kompetisie en/of hulle ouers/voogde vrywaar die GHA van enige eise of ongeopenbaarde aansprake van enige aard wat mag ontstaan uit deelname aan hierdie kompetisie.

Posadres: GHA Gedigtekompetisie 2015,
Posbus 25119, Gezina, 0031
Tel: 012 335 3321, Faks: 086 693 2416
Vonkadres: gedigte@afrikaans.org.za
Bankbesonderhede: GHA, Bank: ABSA, Rekeningnommer: 730 140 223,
Taknaam: Quagga Sentrum, Taknommer: 630 664
WEBWERF: www.afrikaans.org.za

Onderwerpe om van te kies:

(a) Slagtersnekrebellie      (b) Afrikaans 90;      (c) My Wêreld

(KIES asseblief ‘n oorspronklike TITEL VIR JOU GEDIG.)

* * *

GHA Gedigtekompetisie 2015 vir Skoliere

Seniorafdeling (gr. 10 – 12)

10.      Pryse: Algehele Wenner R1500, Naaswenner R1000, 5 x Aansporingspryse van R250 elk, asook
50 x Slagtersnekrebellie (1815) medaljes kan gewen word.
11.      Die bekendstelling van die bloemlesing, die bekendmaking van die wenners en die oorhandiging van die pryse sal tydens ‘n glansgeleentheid te Pretoria op 17 Oktober 2015 geskied.
12.      Geen gedigte waarop reeds kopie- of enige ander regte deur enige buitestaander behou word, mag sonder skriftelike toestemming van sodanige party ingeskryf word nie.
13.      Deelnemers aan hierdie kompetisie en/of hulle ouers/voogde vrywaar die GHA van enige eise of ongeopenbaarde aansprake van enige aard wat mag ontstaan uit deelname aan hierdie kompetisie.

Posadres: GHA Gedigtekompetisie 2015,
Posbus 25119, Gezina, 0031
Tel: 012 335 3321, Faks: 086 693 2416
Vonkadres: gedigte@afrikaans.org.za
Bankbesonderhede: GHA, Bank: ABSA, Rekeningnommer: 730 140 223,
Taknaam: Quagga Sentrum, Taknommer: 630 664
WEBWERF: www.afrikaans.org.za

Onderwerpe om van te kies:

(a) Slagtersnekrebellie      (b) Afrikaans 90;      (c) My Wêreld

(KIES asseblief ‘n oorspronklike TITEL VIR JOU GEDIG.)

Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar