Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Soos die spreekwoord sê ''... Sien is glo...''

Maar in die Christen se lewe behoort die spreekwoord wees... ''...Glo is sien...'' Wanneer ons hierdie spreekwoord in ons eie lewe toepas, moet die ''glo'' in ons geestelike lewe ook inslag kry, hoe ons lewe - hoe ander mense ons sien en ervaar, moet hulle ons geloof ervaar op so 'n manier dat hulle Jesus se liefde as die voertuig van ons geloof kan waarneem.

As 'n mens sy geloof in God die Vader as sy verlossing gevestig het, word die geloof in vertroue vrygestel. Dan glo ons in 'n sterker en groter vryheid, want ons glo dan in losmakende HOOP... in hierdie hoop kan en moet ons geloofsvreugde wees, want hierdie vreugde kan ons die ewige lewe besorg…

Dus om in Jesus te glo, word ons geloof in wie ons glo verander na iets ''bonatuurlik''. Ja, ons geloof word gevestig in Jesus... en Hy word die voedingbron in wat ons glo... Om in Hom te glo verkry ons die ewige lewe – ja, dus ons geloof gaan eendag deur 'n hemelse kroon beloon word...


Jesus het self gesê... ''Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe.'' (Johannes 6:47) EN Gaan lees gerus ook Hebreërs 11 vers 1.

10/01/2013
Christo



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar