Artikels

Titel: gout
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jongie toe ek saterdag ogind na die yskaats neermoer sesie waker word dag ek, ek is in die nag in my knie gewond. kon nie mooi besliut of ek die midesynekas of drank kabienet eerste moes besoek nie, maar magtag het ek in lyding virkeer. genaadiglik is die pilekas toe naaste. na ek n agresiewe dooses van al wat pynstiler is in het kriup ek tot by my selvoon en telifoeneer my dokter. ek verseeker vir my praktiesyn dat hy onmidelik die ortepeediese saal moet bespreek vir n knievervanging. ek was oortiug dat my rugbie en yskaats beseering ge kolmieneer het en het die vinaale inkonk tot gevolg gehaad. ek was seekir dat daar ook hard eritme te bespeer is elke maal as ek my knie aanraak. ek is beveel om doodstil te le hy is opat. hardanval is al wat ek vermoed het le vir my nou voor. genaadiglik is hy toe gou by my hius met skreuende bande en bolle rook. na naadere ondersoek het niemand toe genaade met my nie en die doktir se ek vreet teveel wildsvlys en drink te veel rooiwyn. GOUT !!!! is toe die diagnoose. mediekaasie is sonder verdiudeliking aan my oorhandig en daar is ek gelaat. het hom wel hoor mor its van my verdomp vir sulke rubiesh laat jaag het ge hoor maar hys toe vort. tot my skok is van die mediekaasie toe up kolstrie pille. ek spaar jou die daaropvolginde senarios wat my kat tot nou nog nie naaby my kom nie maar genaadiglik is ek nou weer mobiel. nou moet jy weet as jy deabeetiese kos moet iutskaakil en nou gout geewendes ook is ek bevrees ek is anet sterwe van hongersnood. diagnoose dus kroniese verhongering tot die dood intree. so daar het jy dit nou ek is n termienaale verhongerinde pel van meet af aan. hinke pink jou chom sam ps: is daaglikse congeniale bisoeke nie ook op die terminaale wenslysies ewers nie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

voorwaar!
ja-nee ek stem met die ander, die uitdrukkings en humor wat hier verwoord is.....man ek het skoon maagpyn van die lekker lag
9 jaar 3 maande 1 week 5 dae 8 ure oud


gout
Man, 3de, ek geniet jou ongelooflik baie. Jou humorsin en die beelde wat jy optower is so interessant! Kyk, ek het my nou natoog gelag vir hierdie "gout"-storie van jou en jou dokter. Dis skreeusnaaks! Hoop jy oorleef die hongersnood! Sterkte!
10 jaar 1 maand 4 dae 5 ure oud


Great smile kry jy nou van my af......shame.........
Lees my Hierdie berg moet ek uit.
10 jaar 6 maande 1 week 3 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar