Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is besig met onderhandelings vir ‘n nuwe projek wat oor 7 maande (m.a.w. van Januarie 2016 tot Julie 2016) gaan loop.

Ek wil egter weet of julle my ‘n aanduiding kan gee wie gaan belangstel in hierdie projek sodat ek, AS daar genoeg belangstelling is, dit kan finaliseer.

Pryse gaan wees:

1STE PRYS:

Mar-Leo Publiseerders in samewerking met KunsWeb bied met trots die 1ste prys van hierdie kompetisie aan! Dit sluit in:

*Druk van 50 boeke van 120 bladsye. (Ter waarde van R3 000)
*ISBN registrasie op skrywer se naam.
*Omslag ontwerp (Ter waarde van R500)
*Bemarkingsartikel op www.kunsweb.co.za (Ter waarde van R200)
*1x Advertensie ontwerp en 30 dae sosiale media bemarking. (Ter waarde van R300).
Kontak gerus Mar-Leo publiseerders by marleo.publiseerders@gmail.com vir navrae oor publisering en drukwerk.
Kontak gerus KunsWeb by info@kunsweb.co.za vir navrae oor ontwerpe en bemarking.

Mar-Leo Publiseerders en KunsWeb wens alle deelnemers baie voorspoed met die kompetisie!

MAR-LEO DRUKKERS en KUNSWEB GAAN DIE WENNERS KIES



2de PRYS

'n Oorspronklike skildery (70x50cm, waarde R3000)deur die befaamde skilder Anton Kilian. Die betrokke Skilder sal die wenner kies op grond van die beste bydrae. Dit kan of 'n gedig of verhaal wees. Met ander woorde al wen jy nie die eerste prys van 'n gedrukte boek nie staan jy steeds 'n kans om die skildery te wen.

ANTON KILIAN GAAN HIER DIE WENNER KIES.

As jy deel van hierdie skryfkompetisie wil wees en dalk 'n kans staan om een van ons pragtige pryse te wen gaan die reels as volg wees:

A: Daar word van elke persoon wat deelneem verwag om ten minste een (1) werkstuk per week te plaas.

B: Alle inskrywings sal aan die einde van die projek as 'n word.doc aan my gestuur word sodat ons dit vir beoordeling kan instuur.

Ek gaan self ook aan die kompetisie deelneem aangesien hierdie pryse nie te versmaai is nie.

Laat asb ‘n kommentaar as aanduiding of jy betrokke wil wees by hierdie projek, sodat ek 'n naamlys kan begin saamstel van die inskrywings.

Hierdie kompetetisie is SLEGS vir WOES lede dus as daar iemand anders is wat wil deel aan die pret en projek sal hulle EERS MOET AANSLUIT by WOES.

Ek kan net van WOES se kant af 'n groot dankie sê vir ons borge MAR-LEO DRUKKERS, KUNSWEB en ANTON KILIAN, dit word baie waardeer. Ons hoop dat die WOES-LEDE van julle gaan kennis neem oor die volgende 7 maande en julle ook ondersteun.

Wees altyd geseënd


Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Skryfkompetisie 2016
Ek stel belang. Wilhelmina Potgieter. e-pos: wilminapotgieter@vodamail.co.za
4 jaar 4 maande 2 weke 6 dae 1 uur oud


2016 kompetisie
ek stel belang in die kompetisie in gedigte kategorie. Groet Andre Digue
4 jaar 4 maande 4 weke 14 ure oud


Groot Wedstryd Nuus

Hi, Anze!

In afwagting van die voller-besonderhede deur jou in die vooruitsig gestel, stel ek belang. Klink reeds duidelik of die reaksie 'n sukses kan waarborg.
sterkte.
4 jaar 5 maande 6 dae 19 ure oud


Wedstryd 2016
Ek's in
4 jaar 5 maande 1 week 1 dag 7 ure oud


Opgewonde.
Ons kan nie wag nie!!!!!
4 jaar 5 maande 1 week 6 dae 23 ure oud


GROOT WEDSTRYD NUUS VIR SKRYWERS/DIGTERS OPPAD IN 2016
Klink goed, sal deel daarvan wees :-)
4 jaar 5 maande 2 weke 19 ure oud


Dankie vir al jul moeite!
Ek is in!
4 jaar 5 maande 2 weke 2 dae 15 ure oud


kompitisie
klink goed sal ook graag wil deelneem
4 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 11 ure oud


Kompetisie
Sal baie graag deel wil neem
4 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 19 ure oud


KOMPETISIE
Definitief wil ek deel wees. Dankie!
4 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 22 ure oud


Kompetisie
Sal graag wil deelneem.
4 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 11 ure oud


Nuus
Ja wat, ek sal saam skryf...dink ek.
4 jaar 5 maande 2 weke 6 dae 14 ure oud


kompetisie
0pwindend..... gaan probeer!
4 jaar 5 maande 3 weke 9 ure oud


Kompetisie
Ek wil graag deelneem.
4 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 14 ure oud


Kompetisie
Dit klink groot pret! Dankie Anze, ek sal ook probeer.
4 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 14 ure oud


Kompetisie
Ek wil beslis deelneem. (Mickey Van Tonder)Dankie Anze!!
4 jaar 5 maande 3 weke 2 dae 8 ure oud


Ano
2016
Gaan onttrek - skuus Anze!
4 jaar 5 maande 3 weke 2 dae 20 ure oud


Z
Ek stel verseker belang. Kom ons roer dit Anze.
4 jaar 5 maande 3 weke 3 dae 4 ure oud


Ekke
Stel ook belang
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 6 ure oud


2016
Goeie manier om 2016 mee af te skop.
Woorde wat siele op papier sien groei, bloei, knoei en stoei...
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 12 ure oud


2016 Kompetisie
Ek sal graag hieraan deelneem, dankie.
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 13 ure oud


2016 kompetisie
Ek sal graag wil deelneem.
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 15 ure oud


2016 Kompetisie
Chantel Hellyer
Ek is definitief opgewonde oor die kompitisie.

Dankie Anze
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 16 ure oud


2016 Kompetisie
Ek kan nie wag nie...
Ek stel belang, dankie Anze!
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 17 ure oud


Wedstryd 2016
Bernard Mostert / Die Ratel
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 21 ure oud


Kompetisie 2016
Dankie Anzé. Voeg my naam by die lys asb? Lekker uitdaging vir my as 'n groen groentjie!
Hendie
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 22 ure oud


Wedstryd 2016
Dankie vir jou moeite Anze! Ek is ook in.
4 jaar 5 maande 3 weke 4 dae 22 ure oud


in
Soos ek gese het ek is in. David vd Merwe
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 9 ure oud


stel belang
Koster Cronje
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 9 ure oud


Wedstryd 2016
Ek sal graag hieraan wil deelneem.

Annamarie du Toit.
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud


Bundel
Ek's in, dankie, nie soseer oor die kompetisie nie, maar oor
die aansporing en motivering om nou uiteindelik aan 'n bundel
te werk!

Dankie Woes, julle is great!
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 13 ure oud


Kompetisie
Ek sal graag deel wees..baie dankie
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 15 ure oud


Kompetisie
Goeie dag

Ek sal graag aan die kompetisie wil deelneem. Dit klink na 'n lekker uitdaging.


Baie dankie

Anet Basson
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 16 ure oud


Kompetisie
Ek sal graag wil deelneem. Vir verdere reklame onthou dat op pad twee woorde is en nie een nie.
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 19 ure oud


Ano
Wedstryd
Ano duik ook in :-D
(Arme persoon wat al hierdie skryfgoed moet lees. Innige simpatie....)
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 20 ure oud


Kompetisie 2016
Hier kom 'n ding! Ek is IN !
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 21 ure oud


Kompetisie
Eks bang...maar beslis in!
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 22 ure oud


Kompetisie
Ja, graag. Karin Muller.
4 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 23 ure oud


KOmpetisie
Ek is in!! Timmie! Maar ek sien kompetisie gaan taai wees, wanneer begin ons? hehehe eks reg vir 2016, dis my jaar.. hehe
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 7 ure oud


in
Ek is in.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 8 ure oud


KOMPETISIE
Ek is in...
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 8 ure oud


Kompetisie
Ek sal ook graag deelneem asseblief! Klink heel prettig.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 8 ure oud


Kompetisie
Ek sal belangstel. Yolandé Viljoen.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 8 ure oud


groot wedstryd
Ek is beslis in!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 9 ure oud


groot wedstryd
ek is in!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 9 ure oud


Groot wedstryd
Ek is in vir die ding!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 10 ure oud


Definitief
Ek stel definitief belang!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 10 ure oud


Skryfkompetisie 2016
Ek sal graag deel wil wees.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 13 ure oud


Loraine Stander
Ek stel belang asseblief.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 13 ure oud


Skryf
Ek merk dalk misverstand onder die mense. Ek glo nie die bedoeling is om 'n boek te skryf nie - dit sal gaos afgee ! Ek dink aan net een gedig of net een verhaal en dit sal nie meer as 1100 woorde bevat nie - of is ek verkeerd ? Jy sal moet opklaar.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 13 ure oud


Skryf
Ons is mos maar altyd in.
Maak dus so en sterkte!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 13 ure oud


skryf
ek's in :)
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 13 ure oud


Skryf
Ek is in. Dankie Anze
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 14 ure oud


Skryf
Ek is dan in!

Corina
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 14 ure oud


Skrywer/Digter Kompetisie
Beste Anze,

Ek stel belang in die kompetisie asseblief.

Groete

Loraine
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 14 ure oud


Klink interessant!
Ek gaan weer vir die Pluimpie kompetisie ook inskryf, volgende jaar – mag ek dieselfde inskrywings hiervoor gebruik? PLUIMPIES is net ATKV (Namibië) toekennings en nie druk- of publiseerverwant nie.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 14 ure oud


Jan 2016 Westryd
Ek stel belang. Kan dit byvoorbeeld 'n versameling van kortverhale, gedigte en sketse en dagstukkies wees - solank dit nie meer as 120 bladsye beslaan nie. ?
Ek aanvaar die sluitingsdatum gaan later deurgegee word.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 15 ure oud


Jan 2016 Wedstryd
Geen voorskrifte?

Kan dit dan ook een hele roman 120 bladsye lank wees? Ek bedoel as ek dit dan net in stukke soos ek vorder oplaai...hoofstuk vir hoofstuk?
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 15 ure oud


Jan 2016 Wedstryd
Ek stel belang en wil deelneem (ek hoop ek kan genoeg skryfstukke uitpomp...;))
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 15 ure oud


die groo wedstryd jan 2016
Ek stel belang en wil graag deelneem.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


Kompetisie
wil ook graag 'n slag deelneem

4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


Kompetisie
Definitief!!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


Kompetisie
sal ook my kans waag, dankie
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


Kompetisie
Ek sal deelneem. Hannes Esterhuizen. Daarvan kan jy verseker wees.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


Zonika van Zijl
Zonika van Zijl
kompetisie
Ek is beslis in!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


Kompetisie
Dit is 'n fantastiese geleentheid!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


kompitisie
Ek is in
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


Kompetisie
Ek is so reg soos 'n roer! Ek is juis terug hier oor ek 'n skryfprojek het. Al is ek 'n beginner...
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


Kompetisie
Jip, ek bly beslis nie agter nie en spring ook op hierdie kompetisie-wa! So, ek is ook in en baie dankie.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


Kompetisie
Sjoe dit is wonderlike idee. Ek gaan definitief probeer en stel belang.

Baie dankie vir al jou moeite
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


Kompetisie
Hi, ek stel ook baie belang in die kompetisie...
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


Kompetisie
Stel belang dankie
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Projek
Ek stel belang
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


RM
Kompetisie
Wil graag deelneem, asb!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Kompetisie
Sal belang stel baie dankie
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Kompetisie / Projek
Ek is in!!!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Projek
Daar is GEEN voorskrifte of temas nie. Elke Skrywer/Digter kan sy/haar eie hart volg
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Kompetisie.
Sal defnitief belang stel.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Projek
Verhale, Kortverhale, Kinderverhale, Sketse & Gedigte kom in aanmerking.

Beginners is ook welkom om in te skryf
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


WEDSTRYD
Ek sal beslis graag wil deelneem aan die skrywers wedstryd.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Kompetisie
Sal graag betrokke raak.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Kompetisie
Slegs gedigte en verhaal, of kom kortverhale en sketse ook in aanmerking?
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Projek
Die fynere detail van die projek sal binne die volgende maand gegee word. Vir diegene wat nie weekliks betrokke kan wees nie sal ons 'n plan probeer maak.

Ek wil net nou weet wie gaan belangstel asb.

Laat net 'n kommentaar of jy wel gaan belangstel om deel te neem sodat ek 'n voorlopige naamlys kan opstel asb

4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Loer hier na Anton se kunswerke
https://www.facebook.com/artantonkilian/
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


2016 Kompetisie
Ja ek is ook in. Dit kan net 'n wenner wees met Marleo en Anton Killian daarby betrokke vir die wenners. Hou ons asseblief maar op hoogte soos dit vorder Anze, en dankie vir jou besondere aandeel hierin.
Carolus

Charles Skeen
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


.
Hi ... ek sal asseblief ook meer wil weet ...
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


2016 WEDSTRYD
JIP KLINK LEKKER EK IS IN Laat weet of ons elke week ons eie stukkie kan kies. As dit 'n verhaal is sal ons elke week 'n stukkie kan publiseer totdat die hele verhaal daar is of moet die verhaal eenmalig ingestuur word op woes. Het ons ook vrye keuse oor die gedigte ens. of moet ons by die weeklikse projek hou wat woes aankondig.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Groot wedstryd
Klink goed maar die vereiste van een bydrae per week sal ek nie nou kan maak nie. Nie op die stadium nie. Geniet!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Pryse
Yes ja
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


2016 Wedstryd
Amaspoke sal ook deelneem.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


TK
2016 Wedstryd nuus
Klink interressant en gaan groot toewyding vra, maar ek's in
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


jip
klink nice ja.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


***
Ek sal belangstel, Anze. Dankie vir die moeite wat jy doen :-)
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Wedstryd
Dankie dit laat my dink. Mag beginners wat nog leer ook probeer?
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


2016 Wedstryd Nuus
Ek is definitief in!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud


Groot wedstyd
Ek sal beslis deel wil hê!
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar