Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het nog probeur om my gedagtis uit te spreuk, toe die mysie met die roi hare my daaraan herhinder dat hulle huidiglik 'n tekort aan staf het wat hulle moes gehelp het om die kos te maak.

Die stoof het gebreuk en die afleweraar het hille verneek. Omdat hy net oggies vir die baas se dogter gehat het.
Hy vertel toe 'n leun om sy saak sterker te maak.

Terwyl ons hom op sy voute uitgewys het, het hy teen die toonbank geleuen en die hoofmysie met sy tong verskeer.

Mens kon sien hy is onversorg. Want hy het lanklaas geskeur en hy was vyl.

Ek en die baas het alby vir hom gesê ons gaan hom rapporteur as dit weer gebeer dat hy bei ons aankom met sy stories.

Hy het nie geblik of gebloos nie en net by die deer yt geloop sonder om eers te groet.

Byte het hy tussen die swerm buie ingeloop wat hom toegetakel het met hille angels.

Hy is in die hospietaal opgeneum.


© Zymrly 14 Mei 2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

.
lol - dis 'n straf om te lees.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 14 ure oud


HOEFEEL
Wonder hoe jy dit kon verduur om al die voute te maak! n Baie relevante en sagkense teregwysing.. Foutiewe spelling is 'n bron van groot irritasie ...(Alhoewel niemand seker altyd perfek spel nie.) Ongelukkig of gelukkig is daar diegene wat of salig onbewus is daarvan of net eenvoudig nie oor die vermoee beskik nie.. Ek wil altyd graag reghelp maar mens wil ook nie gevoelens kwets nie ... Wonder soms of my irritasie in bedwang of hulle foutiewe spelgewoontes reggestel, die moeilikste taak is..baie moeilik om nie met klippe te gooi nie ! Ons sondig almal, al is dit in die kleine...
4 jaar 5 maande 4 weke 1 dag 17 ure oud


Ano
Voute
Oe!!!!
4 jaar 6 maande 16 ure oud


Hoefeel voute
As ons so aangaan het ons binnekort 'n nuwe taal
4 jaar 6 maande 1 dag 20 ure oud


Foute
Ek haaaaaat verkeerde spelling!!!! Veral in gedigte . . .
4 jaar 6 maande 1 dag 20 ure oud


. . . hoe lekker lag ek nou!
Dit herinner aan my Sib-Aaikies se "liewi Jfrou" briefies wat ek steeds bêre!

(Maar daar is ook 'n traan in hierie skreiwi: Kinners en groot mensi kan vandag nie meur behhorlik spêl nie.)

4 jaar 6 maande 2 dae 8 ure oud


Was snaks dran?
Geskiet hom reg!
Ek hoop die perebuie vang hom nexte keur.
GvT
4 jaar 6 maande 2 dae 8 ure oud


voute
Lekker humoristies Zym
4 jaar 6 maande 2 dae 10 ure oud


"voute"
hehehe dis eintlik kostelik.. laat my aan die mixit taal van die jonges dink
4 jaar 6 maande 2 dae 13 ure oud


Oeeeee ....
My oë en my hart pyn!!!!
4 jaar 6 maande 2 dae 15 ure oud


Hoe
Nou lat dit nou ve hom 'n les wees!! As jy nie hoor nie sal jy foel jou vool!
4 jaar 6 maande 2 dae 15 ure oud


Hahaha
Dit was nou heerlik om die dag met 'n lag te begin. Dankie Zym!!! :)))
4 jaar 6 maande 2 dae 15 ure oud


33
So vinnig skandeer plus minus 33 hehe
4 jaar 6 maande 2 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar