Artikels

Titel: Irma Mey
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is met leedwese dat ek vanoggend aankondig dat Irma Mey (Irene van Vuuren) gisteraand oorlede is.
Sy sal gemis word as Skrywer, Hartlike Gasvrou vir vele Woesbyeenkomste en Liewe Vriendin.
Ons dink aan Pat en familie in hierdie hartseer tyd.

R.I.V. Irma Mey



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Irma Mey
Dit is 'n verlies
Dit is
Vir my persoonlik en baie ander
'n Wesenlike, groot verlies

Maar

Ek weet en Glo
Dit is vir die Hemel

'n Wins.

Daaroor jubel ek met 'n traan in die oog.
4 jaar 5 maande 1 week 4 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar