Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Port Elizabeth 1978. George de Lange het die gewoonte gehad om, as hy iemand se naam nie kon onthou nie, daardie persoon "Kiddo" te noem. So gebeur dit dat hy een Sondagoggend 'n ernstige probleem met sy Ford het. Na baie gesukkel besluit hy om 'n vriend wat iets van motors af weet te bel. Dit was nie die dae van selfone nie en wie kan almal se telefoon nommers onthou? Hy gryp die telefoongids en soek "Kiddo" op - en kan geen inskrywing vir so iemand kry nie. Hy soek sy ander vriend Johan van Vuuren se nommer op, bel hom en vra "Johan, ek soek Kiddo se telefoon nommer. Weet jy miskien wat dit is?" 'n Paar sekondes stiltes en Johan vra "Hang af watter Kiddo jy soek - Les Bands? Willie Stofberg? Ken Goodall?"

Ken "Kiddo" Goodall kon die Ford weer aan die loop kry.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

He he
Darem reg gekom :-)
6 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 23 ure oud


Kiddo
Lekker gelees, Stevanovic!
6 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar